Twee van die beskuldigdes het reeds hulself en ander tydens hul aansoek om borgtog by die misdaad impliseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ngcobo"
Skokgranate om Ngcobo-betogers te verjaag
Die polisie moes Donderdag van skokgranate gebruik maak om betogers in Ngcobo, in die Oos-Kaap, te verjaag toe ʼn paar van hulle ʼn Shoprite-winkel wou plunder. Die persone betoog oor dienslewering in die gebied.