Die DA het intussen sy voorneme bekend gemaak om verdere regstappe teen die departement van gesondheid te doen sou die Nasionale Gesondheidsversekering-wetsontwerp ooit die lig sien.
Alles vir die sleutelwoord "NGV"
Ombudsman bevestig NGV kan nie ingestel word nie
“Ek vermoed meeste hospitale sal nie aan die hoë standaarde voldoen wat die NGV vereis nie.”
Departement hof toe gesleep oor omstrede NGV-poste
“Dit blyk dat die regering vasbeslote is om geen ag te slaan op die kommer van die mense wat deur die NGV geraak gaan word nie.”
Senior poste vir omstrede NGV geadverteer
Daar word reeds poste in die NGV geadverteer ten spyte daarvan dat die wetsontwerp nog deur die nodige parlementêre prosesse moet gaan en hoegenaamd nog nie gefinaliseer is nie.
Hokaai met NGV-wetsontwerp, maan DA
“Die ANC se weiering van ons redelike versoek sal ʼn duidelike teken wees dat hulle van voornemens is om die Grondwet te ignoreer.”
Pilaar van NGV val in die hof
“Ons is verheug oor hierdie uitspraak wat ʼn reuseoorwinning vir gesondheidspraktisyns en gesondheidsorg in Suid-Afrika is.”
NGV nog ’n tree nader aan werklikheid
Die parlement kan nou voortgaan om oor die wetsontwerp te beraadslaag, wat beteken dat die implementering daarvan ʼn al groter waarskynlikheid blyk te wees.
Minder as een dokter per 1 000 pasiënte in SA
“Hierdie skokkende toedrag van sake duur voort ten spyte van die meer as 21 000 spesialis mediese personeelposte wat in al nege provinsies vakant is.”
Regering gemaan oor 2022-implementering van NGV
“Hierdie tendens om onverantwoordelike uitlatings te maak, spesifiek om te sê dat die NGV teen die einde van die jaar in werking sal tree, en dan te maak asof dit nie is wat jy gesê het nie, is problematies.”
Saak oor ‘staat wat sê waar dokters mag werk’ aangehoor
“Dit is onaanvaarbaar en absurd dat iemand soos ʼn private algemene praktisyn eers by die regering moet aansoek doen voordat hulle ʼn praktyk mag oprig.”
Hof genader oor ‘sertifikaat van behoefte’ vir medici
“Dié bepalings, asook enige regulasies wat daaruit spruit, is ongrondwetlik en maak inbreuk op die regte van gesondheidsorgpraktisyns.”
Paia-aansoek oor NGV gebring
“Ons het geen inligting met betrekking tot wat hierdie implementering van die NGV beteken nie. Wat beteken dit vir lede van mediese fondse? Wat beteken dit vir gesondheidswerkers?”
NGV: SA medici reeds op pad landuit
Meer as 85% van gesondheidswerkers in Suid-Afrika is oortuig dat die instelling van die NGV daartoe sal lei dat gesondheidswerkers die land verlaat.
Regstreekse gesprek: Waarheen is SA ekonomie ná Covid-19 op pad?
Wat is ons Suid-Afrikaners se ekonomiese en politieke vooruitsigte, en wat hou dit vir die regering se planne oor die nasionale gesondheidsversekering (NGV) in? Hoe veilig is die land se pensioenfondse en sal dit gebruik word om die staat se tekorte en planne te finansier?
Brief aan Ramaphosa: Solidariteit verwerp ‘immorele’ Nasionale Gesondheidsversekering’
‘Vir die regering om deurlopend op sy burgers se swaarverdiende geld aanspraak te maak, is om hulle arbeid te eis – en ʼn regering wat aanspraak maak op sy burgers se arbeid, is een wat van hulle slawe van die staat maak.”
Ramaphosa vol lof vir NGV
“Die Hollandse kolonialiste het slegs hul eie mense behandel teen pokke en die Khoisan gelaat om dood te gaan.”
Lesersbrief: ’n Saak van lewe of dood
En vir die eerste keer dink ek daaraan hoe ’n hospitaalbesoek waarskynlik sal verloop as ek my mediesefondsvoordele moet ruil vir die gevreesde en suikerbedekte Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).
Ramaphosa sien nie die gesondheidsorgkrisis nie, sê Hospersa
Die vakbond vir gesondheid en dienspersoneel (Hospersa) meen pres. Cyril Ramaphosa “sien nie die krisis waarin die land se gesondheidsorgstelsel verkeer nie”.
AfriForum wil met gesondheidsminister oor NGV vergader
“Die gesondheidsdepartement is jaar ná jaar een van die departemente met die swakste oudits en die belastingbetaler kan nie ’n belastingverhoging bekostig om bloot nóg ’n regeringsbeleid (wat gedoem is om te misluk) te befonds nie.”
Die NGV sal gratis wees – dit word maar net met belasting betaal
“Die NGV gaan jou nie geld kos nie – dit sal befonds word uit belasting uit,” lui die Twitter-plasing.