“Ek weet nog nie wat ek gaan doen as ek eendag groot is nie, maar ek weier om groot te word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nicholis louw"
Afri-Duetfees ’n reusesukses
Die Afri-Duetfees was ’n groot sukses, soos die feit dat dit al vir die derde jaar aangebied word, bewys. Daar was ’n groot verskeidenheid kunstenaars wat opgetree het, en sommige van hulle het ’n mens werklik verras met hul talent en veelsydigheid.
Luister: 4Werke vertel oor hul jongste album
Die gewilde popgroep, 4Werke, het onlangs hul jongste album vrygestel en sê dié album se titel is nie verniet 4Warm nie.
Boere in Nood-fees wil boere verder bystaan
Die Boere in Nood-organisasie gaan op 16 April ʼn fees in Delmas in Mpumalanga hou om nog fondse vir boere in droogtegeteisterde gebiede in te samel. Verskeie bekendes soos Nicholis Louw, Arno Jordaan en Heinz Winckler gaan te sien wees by dié fees.
Bondeltjie vreugde vir Nicholis Louw
Die sanger Nicholis Louw het Dinsdagaand op sosiale media groot nuus met sy aanhangers gedeel.
Nicholis Louw vra jawoord
Nicholis Louw het Dinsdagaand groot nuus op Twitter bekend gemaak.
Grootste treffers sover
Nicholis Louw Hulle noem hom SA se Poprockridder! Dit is die Ritmegeneraal Nicholis Louw. Hier is sy grootste treffers sover: die gewildheidsvrug van sewe ryp,…