’n Aangrypende verhaal van ware liefde wat alles oorwin. In dié boek vertel Nick Vujicic en sy vrou, Kanae van hulle liefdes-paadjies en hoe hulle mekaar leer ken en liefkry het. Met hulle verhaal wil hulle ander inspireer in hul soeke na liefde.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nick Vujicic"
Boek: Staan jou man
Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie …