Die legendariese trekklavierspeler, orkesleier en komponis Nico Carstens is op 1 November vanjaar in die ouderdom van 90 jaar oorlede. Nicolaas Cornelius Carstens is op…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nico Carstens"
‘My pa se musiek was onbeskryflik,’ sê Carstens se seun
“Dit is vir sy nalatenskap sodat sy musiek nie tot sterwe moet kom soos hy nie.”
Nico Carstens oorlede
Die Suid-Afrikaanse trekklavierkoning Nico Carstens is Dinsdag oorlede.