Een Wêreldbeker, ‘n reeks-oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus, twee Drienasies-titels, drie Super Rugby-trofeë en drie Curriebekers… Dit is een man se buitengewone prestasies in ‘n loopbaan wat oor 16 ongelooflike jare gestrek het. Sy naam is Victor Matfield, en hy is ‘n internasionale en Suid-Afrikaanse sportlegende. Jy wíl sy storie lees…
Alles vir die sleutelwoord "niefiksie"
Victor: my reis – Uittreksel 2
Hoofstuk 15: Van Dublin na Soweto Bladsy 216 Ons het nie geweet wat om te verwag nie. Dit was interessant om te sien Soweto lyk…
Victor: my reis – Uittreksel 1
Hoofstuk 7: Die begin van ‘n droom Bladsy 100 Ek kon nie wag om die Groen en Goud oor my kop te trek vir die…
In mekaar se skoene
Respek en empatie is van die belangrikste elemente wat nodig is om goeie verhoudings te bou. In ‘n land soos Suid-Afrika waar ons verskillende rasse, kulture en tale het, behoort respek en empatie meer beklemtoon te word, veral wanneer ons dit ten doel het om brûe te bou.
Voorbladnooi
Dit is die 1970’s. Diskoteke, rytjies wit poeier, suède-sjoebroekies, seksuele vryheid en Italiaanse playboys is deel van die Europese modewêreld. Nelle Dreyer het dit beleef.
David Graaff
Sir David Graaff se unieke Suid-Afrikaanse storie begin waar hy as arm plaaskind skape en varke oppas op Villiersdorp. Soos ’n sprokie word hy as tiener deur ’n welgestelde oom na Kaapstad geneem om by dié se slaghuis te werk. Binne enkele jare is David nie net aan die hoof van die slaghuis nie, maar is hy die verkoelingspionier wat koelstore vir die eerste keer na Suid-Afrika bring – en so sy fortuin maak.
Pik Botha en sy tyd
Theresa Papenfus ‘n Biografie oor Pik Botha, een van Suid-Afrika se kleurrykste figure, en in sy tyd die langsdienende Minister van Buitelandse Sake ter wêreld….
Dwarstrekkers, dwepers en dokters – Merkwaardige vertellings uit die Anglo-Boereoorlog
J.C. (Kay) de Villiers Met sy Healers, Helpers and Hospitals het prof. J.C. (Kay) de Villers hom wêreldwyd gevestig as dié kundige op die gebied…
Biografie van ‘n bende: Die storie van Fokofpolisiekar
Annie Klopper Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny is die vyf lede van Fokofpolisiekar. Sedert hul eerste optrede in 2003 het dié band dikwels die…
150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby
Selfs in stil tye loop rugbykoors hoog in Suid-Afrika. Met die Rugby-wêreldbeker wat in September begin sal geesdrif ongetwyfeld nuwe hoogtes bereik.
Rykie – ‘n lewe met woorde
Lizette Rabe In ’n tyd toe die meeste vroue óf onderwyseres óf verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar ’n loopbaan oopgeskryf in…
‘n Lewe sonder beperkings
Nick Vujicic Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’n Lewe sonder beperkings hoe hy sy fisiese gestremdheid moes…
’n Seun soos Bram: ‘n portret van Bram Fischer en sy ma Ella
Dr. Hannes Haasbroek Bram Fischer, die Afrikanerseun wat kommunis geword het, is deur baie van sy volksgenote en die apartheids-regering as aartsterroris verguis. Jare na…
Boek: Die groen strook: ‘n Suid-Afrikaanse gids vir ‘n groen leefstyl
Michelle en Riaan Garforth-Venter Eko-entoesiaste Riaan en Michelle Garforth-Venter se eerste omgewingsbewustheid-boek, Die groen strook: ’n Suid-Afrikaanse gids vir ’n groen leefstyl is pas gepubliseer….