Die boek is toeganklik geskryf en behoort onder sowel geskiedkundiges as die breë publiek belangstelling uit te lok, veral diegene wat in die rol van Suid-Afrika tydens die twee Wêreldoorloë.
Alles vir die sleutelwoord "niefiksie"
Nuwe boek: 100 Mense wat die wêreld verander het
Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en vier die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.
Uittreksel: “Wat’s nuus” deur Riaan Cruywagen
‘n Uittreksel uit Riaan Cruywagen se boek, “Wat’s nuus?”
Wat’s nuus?
“… die ekwivalent van ’n lekker bottel wyn voor ’n kaggelvuur!” Leon van Nierop
Die wiele van die bus
Spring op die besige bus en word deel van die pret met raserige klankknoppies!
Dis lekker op die plaas
Kom kuier by oom Klasie op die plaas en druk raserige klankknoppies om by die dieregeluide te pas.
My fantastiese boek vol dinosourusse
Welkom in die ongelooflike, wreedaardige wêreld van dinosourusse!
Ontdek die diereryk
In hierdie boek leer ken lesers streek vir streek die leefwêrelde van ’n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Diereliefhebbers vanaf vier jaar oud kan gereed maak vir ’n ongelooflike ontdekkingstog.
So kry ons Afrikaans…
So kry ons Afrikaans … vertel die geskiedenis van Afrikaans so al met ‘n klomp hoogtepunte langs.
Babadiere
‘n Fassinerende bekendstelling aan babadiere – groot en klein.
Roofdiere in 3D
Maak van aangesig tot aangesig kennis met die natuur se vreesaanjaendste roofdiere in ongelooflike 3D.
My groot boek oor dans
Maak jou litte los en ontdek die opwinding van dans – betowerende ritmes, passies, musiek, kostuums en dansers!
Bygelowe oor Kersfees
Allerhande bygelowe oor Kersfees
Integriteit
In Integriteit ondersoek dr. Henry Cloud die ses karaktereienskappe waaroor mense met integriteit beskik. Hy gebruik stories van bekende sakeleiers en sportfigure wat integriteit demonstreer.
Loui Fish: Onsinkbaar
Die tonge was al baie los oor die kletskoningin Loui Fish, en die lys van dinge wat sy geneom word, is lank: sosiale vlinder, partytjiepop, sekskatjie, flerrie, cougar.
Pret met ponies
Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou!
My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite
Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies.
Hoe masjiene werk
Verken die wetenskap agter eenvoudige masjiene en meganismes – van hefbome, ratte en katrolle tot sperratte, kamratte en krukasse. Bou dan jou eie masjiene en ontdek self hoe dit werk.
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.
Die ongelooflike liggaam: ‘n opwip-en-uitvou boek
Al ooit gehoor van ‘n boek met ‘n lewensgrootte mens binne-in? Hier is dit!