Die twee verdagtes staan nou tereg op aanklagte van sakeroof, moord, poging tot moord asook motorkaping.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nigel"
Man lewenslank tronk toe vir moord op polisieman
Die polisiebeampte is agt keer geskiet en is later in die hospitaal dood.
Polisieman se lyk in plaasdam gekry
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat die liggaam van ʼn polisiebeampte in ʼn plaasdam by Nigel gevind is.
Konstabel wat wou verkrag se vingers afgebyt, tronkstraf opgelê
ʼn Polisielid het sy vingers én sy vryheid verloor nadat hy verlede jaar ʼn vrou probeer verkrag het.
Skok toe ‘vriend’ hom oorgee ná gru-moord op boer
Die saak rakende die gru-moord op Johan Pretorius (46) het ʼn skokwending geneem nadat ʼn ‘vriend’ van dié boer van Nigel homself in verband met die moord aan die polisie oorgegee het.
Boer se gru-moord ‘dalk nie gewone plaasaanval’
“In my 20 jaar [in die sekuriteitbedryf] het ek nog nooit so ’n grusame toneel gesien nie.”
Tientalle vas na polisiestasie brand
Terwyl die polisie een groep betogers gemonitor het, het die ander groep die polisiestasie aan die brand gesteek.
Vier kapers sterf tydens jaagtog
ʼn Poging deur die Audi-bestuurder om die EMPD-lid in ʼn VW Golf te verhoed om by hulle verby te gaan, het tot ʼn botsing gelei.
Marievale-uitsettings: Onsekerheid ná oorwinning
Regter Davis het in sy uitspraak gesê dié is nog een van “daardie sake waartydens die staatsinstellings ʼn situasie toegelaat het om te ontwikkel tot ʼn punt waar ʼn hof moet intree om ʼn kwessie aan te spreek waar die sosiale welstand en waardigheid van mense betrokke is.”
Marievale-uitsetting: ‘Inwoners is desperaat’
“Die inwoners bly in motorhuise, in agterplase en van hulle het plakkershutte opgeslaan in ʼn nedersetting naby Marievale. Die mense kry régtig swaar, ek kan nie dink wat gaan gebeur as daar nie uitkoms is voor die koue winter nie. Hulle goedere reën reeds nat.”
‘Aanvaller’ op plaas doodgeskiet
Die verdagtes het ná die aanval te voet in die mielieland in gevlug.
Behoeftige kinders se kos glo gesteel
ʼn 42-jarige vrou is in Gauteng in hegtenis geneem in verband met vermoedelik gesteelde kruideniersware, wat bedoel is vir behoeftige kinders.
Marievale-uitsettings: ‘Stryd nog nie gewonne’
“Die weermag het die hofbevel van Desember geïgnoreer en voortgegaan met die uitsettings. Inwoners word steeds deur gewapende soldate toegang tot Marievale geweier.”
Kind verdrink in swembad
“Die seun het vir ʼn oomblik uit sy ouers se toesig geglip. Toe hulle agterkom hy is nie in die omtrek nie, het hulle na hom begin soek.”
DNS verbind man met vrou se moord
ʼn 39-jarige man is vandeesweek in die Nigel-streekhof gevonnis vir die moord op sy vrou meer as ʼn jaar gelede.
Inwoners van Marievale glo ‘onwettig’ uitgesit
“Ek het omgedraai en stadig na my huis gestap en vyf mense het my gegryp, aangerand en op die grond vasgedruk.”
‘Miljoene rande skade’ ná verwoestende brande
“Die vlamme het net so vinnig versprei, niemand kon dit regtig keer nie. Dit het oor al die voorbrande en brandpaaie, selfs oor die snelweg gespring en net aanhou voortstu.”
Twee babas sterf toe verwarmer ontplof
“Ons kon nie regtig met die ma’s gesels nie, hulle was te emosioneel.”
Jongman sterf in vliegongeluk
ʼn Jongman is Saterdagmiddag in ʼn vliegongeluk naby die Dunnottar-lugmagbasis aan die Oos-Rand dood.
Man kritiek ná Nigel-plaasaanval
ʼn Man veg vir sy lewe in die hospitaal nadat hy Sondagoggend op ʼn plaas buite Nigel aan die Oos-Rand deur gewapende rowers geskiet is.