Bekende kunsversamelaar Charles Saatchi het gesê hy wil van sy vrou, die bekende sjef Nigella Lawson skei, omdat sy hom nie in die openbaar verdedig het nadat foto’s gepubliseer is waar hy haar aan die keel beet het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nigella lawson"
Foto’s: Polisie gaan sjef se keelgryp-foto’s ondersoek
Die polisie in Brittanje sê hulle ondersoek ‘n voorval nadat ‘n koerant foto’s van Nigella Lawson se man, Charles Saatchi, publiseer het waar hy met sy hande om dié bekende sjef se keel staan.