Die unie was egter versigtig om te sê of hulle ʼn militêre operasie sal ondersteun om die verkose president en Westerse bondgenoot, Mohamed Bazoum, in sy amp te herstel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Niger"
Afrika-leiers gee Niger-junta week om mag oor te gee
In ʼn derde staatsgreep oor ʼn tydperk in die Sahel word Niger se verkose president en Westerse bondgenoot, Mohamed Bazoum, sedert Woensdag deur die weermag aangehou.
Staatsgreep in Niger
ʼn Groep soldate, meeste van hulle onbekend aan die publiek, het op nasionale televisie aangevoer dat hulle Niger se regering omvergegooi het ná ʼn skynbare staatsgreep.
Ses Franse, twee gidse dood in aanval by park
Honderde mense besoek die park jaarliks om na die beroemde kameelperde te gaan kyk.