Ruvan Olivier was maar 19 jaar oud toe hy Nino Oppel vyf jaar gelede van sy fiets af gery en hom vir dood agtergelaat het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nino Oppel"
Man eindelik in hof ná hy glo fietsryer doodry
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aanvanklik aangedui dat hulle weens ’n gebrek aan ’n behoorlike ondersoek nie vervolging gaan instel nie.
Man eindelik vir fietsryer se dood vervolg
“Dit is omtrent tyd,” sê Nino Oppel se weduwee.
‘Die dag van sy dood sal ek nooit vergeet nie’
Só sê Daleen Oppel vier jaar nadat ʼn motoris haar man van sy fiets afgery en vir dood agtergelaat het.
‘Power regstelsel’ faal fietsryer se familie
“Ek het geen vertroue in Suid-Afrika se regstelsel om ons as burgers se regte te beskerm nie,” sê Nino Oppel se broer jare ná sy dood.
‘Vervolg man vir fietsryer se dood’ – AfriForum
Die man wat daarvan verdink word dat hy Nino Oppel in 2018 doodgery het, is kort ná sy inhegtenisneming weer vrygelaat.
Jong man vas ná fietsryer sterf in tref-en-trap
ʼn Jong man is in hegtenis geneem in verband met die dood van Nino Oppel (41) wat verlede maand dood is ná ʼn tref-en-trap-voorval.
Fietsryer sterf ná tref-en-trap; polisie vra hulp
“Hy het ʼn paar uur later in die hospitaal aan sy veelvuldige beserings beswyk.”