Die saak teen die minibustaxibestuurder wat glo Burry Stander (25) doodgery het, is Woensdag weer in die Port Shepstone-landdroshof uitgestel omdat die taxibestuurder se regverteenwoordiger siek is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Njabulo Nyawose"
Staatsgetuie nie beskikbaar in Burry Stander-saak
Die verhoor van die minibustaxibestuurder wat glo die Olimpiese bergfietsryer, Burry Stander, doodgery het, moes Donderdag in die Port Shepstone-landdroshof uitgestel word omdat een van die staat se kenners nie die verhoor kon bywoon nie.
Burry Stander-saak terug hof toe
Die aanklag van strafbare manslag teen die taxi-bestuurder wat glo die Olimpiese bergfietsryer, Burry Stander, doodgery het, gaan weer ingestel word.
Burry Stander se familie soek antwoorde
Die familie van die Olimpiese fietsryer, Burry Stander, is ontsteld dat die aanklag van strafbare manslag voorlopig teen die taxibestuurder, wat hom glo doodgery het, laat vaar is.
Burry Stander: Taximan op waarskuwing vry
Njabulo Nyawose, die taxibestuurder wat in die ongeluk betrokke was waarin bergfietsryer Burry Stander gesterf het, het Maandag in die landdroshof in Port Shepstone verskyn….