“’n Lid van die publiek het ingespring om te help, maar net die een kind kon opgespoor en gered word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nkwe Pleasure Resort"
Tragedie by Pta-oord: Jong slagoffer se naam bekend
Die jongman wat Saterdag dood is toe hy van die rotse by ʼn gewilde vakansieoord oos van Pretoria in die water gespring het, se naam is bekend gemaak.
Jong man sterf by gewilde Pta-oord
ʼn 24-jarige man is Saterdag by ʼn gewilde vakansieoord oos van Pretoria dood.