Die minister van finansies het ʼn nuwe adviesraad aangestel vir die regering se pensioenfondsadminsitrasie (GPAA).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nlanhla Nene"
Is privatisering op hande?
Mike Schussler, hoofekonoom by economists.co.za, sê dat privatisering ʼn positiewe begin sal wees. Volgens Schussler is dit noodsaaklik om staatsbeheerde maatskappye om te draai.
PIC het R99 miljard verloor ná Nene se afdanking
Die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) het Dinsdag erken dat hy R99 miljard oor twee dae in Desember verloor het nadat Nhlanhla Nene uit die amp van minister van finansies verwyder is.