Die vervanging van Nollis Marais Sondagaand as die hoofafrigter van die Blou Bulle se Curriebekerspan was seker nie onverwags nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nollis Marais"
Nollis sal ook Curriebekerspan afrig
Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Beperk het Maandag aangekondig dat die Superafrigter van die Bulls, Nollis Marais, ook die Blou Bulle se Curriebekerspan sal afrig.