Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, is na Luthuli-huis ontplooi, het die regerende party aangekondig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nomvula Mokonyane"
Mokonyane vra ANC om amp te heroorweeg
Die ANC het Woensdag bevestig hy het ʼn versoek van Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, ontvang dat die party haar ontplooiing in die sesde Nasionale Vergadering heroorweeg.
ʼn Ope brief: ‘Júlle is aandadig’
Almal wat die afgelope verkiesing ANC-kiesers, -kaders en -kamerade was, dra by tot Suid-Afrika se dodelike agteruitgang – júlle ís aandadig.
Bosasa: ‘Mokonyane was baie belangrik’
“Ons het opdrag gekry om alles waarmee ons besig was net te los wanneer dit by Mokonyane gekom het.”
‘Mokonyane moet die trekpas kry’
“Sy is ’n onverdedigbare skande en verleentheid.”
Nuuskommentaar: Cyril behou sy twee skandemakers
Die land se rioolprobleme kom nie van gister af nie, en die feit dat die probleem nou eers skynbaar ernstig opgeneem word, is ’n skande byna sonder weerga. Wetstoepassing moet ernstig aandag kry, maar die regering, soos blyk uit gister se kabinetskommeling, verkies om op los waaisand te bou.
Noordwes: Regering gryp in
Die kabinet het besluit om in te gryp in die geweldgeteisterde Noordwes-provinsie en sommige van die Mahumapelo-regering se magte oor te neem.
Wie gaan die land help om water uit ʼn klip te tap?
ʼn Waternood staar 30 munisipaliteite in die land in die gesig. Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, het haar dreigement herhaal dat wanbetalende plaaslike owerhede net tot 8 Desember het om hulle gesamentlike agterstallige skuld van meer as R10 miljard te betaal.