“Helpende Hand weet dat daar ook hoop saam met elke kospakkie bedien word, en in die tyd van Covid-19 het mense ’n behoefte aan hoop en ekstra ondersteuning.”
Alles vir die sleutelwoord "Noodfonds"
’n Reusetree vir die Kosblikkie-voedingsprojek
“Dit is ʼn klein pakkie, maar ʼn reusetree in ons voedingsprojek wat op volhoubaarheid gebou is. Met hierdie produk kan ons seker maak dat elke kind die nodige voedingstowwe ontvang om optimaal te groei en te ontwikkel.”
Koue, inperking stuit nie motorfietsryers se helpende hand
Nagenoeg 250 motorfietsryers het Saterdag Solidariteit Helpende Hand se deurry-projek vir liefdadigheid bygewoon. Ongeveer 500 komberse en 700 houers sopbestanddele is ontvang.
Taakspan voorsien 10 000 voedsame maaltye aan gestremdes
“AfriForum kan nie toelaat dat kinders se ontwikkeling belemmer word weens die ekonomiese impak wat die regering se inperkingsmaatreëls veroorsaak nie.”
Taakspan voed 1 000 gesinne met maaltye
Dié taakspan het Vrydag voedsame kitsmaaltye aan meer as 1 000 behoeftige gesinne in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad versprei.
R2 miljoen hupstoot vir hongersnood
Hierdie skenking sal gebruik word om 2 000 kospakkies oor die volgende paar dae aan behoeftiges te voorsien. Elke kospakkie kan ’n gesin van vier vir ’n maand voed.
Solidariteit se noodfonds kry meer as R5 miljoen
Honderde gesinne is reeds met dié geld gehelp.
Byna R4,5 miljoen vir Solidariteit Beweging se krisisfonds ingesamel
Skenkings aan die Solidariteit Beweging se krisisfonds, wat gestig is om onder meer kinders en bejaardes met noodvoeding te help, beloop tans al byna R4,5 miljoen.
Meer as R3 miljoen ingesamel vir noodfonds
Behalwe vir die derduisende rande wat groter maatskappye geborg het, het honderde klein bydraes van gewone mense ingestroom.
Nóg groot skenkings vir noodfonds
“Dit is ʼn voorreg om diegene in nood by te staan.”