Die vliegtuig het op ʼn hoogte van 20 000 voet gesirkel voordat dit na Johannesburg uitgewyk het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "noodlanding"
Vliegtuig doen noodlanding ná vrou van man se kullery uitvind
“Die vrou het haar man se vinger gebruik om sy selfoon te ontsluit terwyl hy geslaap het. Sy het daarna bewyse op die selfoon gevind wat glo gewys het dat hy haar verneuk.”
Foto’s: Noodlanding ná erge turbulensie
ʼn Vlug van American Airlines moes Dinsdag ʼn noodlanding maak by die Narita-lughawe in Tokio na erge turbulensie tydens ʼn winterstorm.
Foto’s: Ligte vliegtuig maak noodlanding op hoofweg, tref bakkie
Die vlieënier van ‘n ligte vliegtuig het ‘n noodlanding op ‘n hoofweg in Arlington, Texas gemaak.
Malaysia Airlines-vliegtuig doen noodlanding
‘n Vliegtuig van Malaysia Airlines, wat van Kuala Lumpur na Indië onderweg was, moes omdraai en ʼn noodlanding doen.
Noodlanding ná voëls vliegtuig tref
ʼn Boeing 747 van Cathay Pacific Airways onderweg na Hong Kong moes Sondag ʼn noodlanding by OR Tambo Internasionale Lughawe maak nadat voëls op die vliegtuig toegesak het.
Jong vlieënier doen noodlanding in woongebied
‘n Jong handelsvlieënier het Maandag ‘n noodlanding in ‘n straat in Bethlehem in die Vrystaat gedoen net nadat hy opgestyg het.
Vliegtuig doen noodlanding in Pietermaritzburg
‘n Ligte vliegtuig moes Woensdagoggend ʼn noodlanding in Oldfield weg in Pietermaritzburg, Kwazulu-Natal, doen.