Agri SA ontvang berigte uit KwaZulu-Natal van die afbrand van suikerriet- en ander landerye. Boere kan nie die brande blus nie uit vrees vir hul lewe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "noodtoestand"
Presidensie ontken noodtoestandberigte
Dié berig het onder meer genoem dat enige veiligheidsbeampte ingevolge hierdie konsepregulasies volgens sy eie oordeel kan optree en mense in hegtenis kan neem of eiendom deursoek.
Noodtoestand in Buenos Aires ná gemeenskappe sommer self teregstel
‘n Twaalf maande lange noodtoestand is in Argentinië se Buenos Aires-provinsie uitgeroep nadat inwoners, wat weens misdaad blootgestel en oorweldig gevoel het, self begin het om vermeende kriminele tereg te stel.
Eskom-noodtoestand opgehef
Eskom het Vrydag die noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer opgehef, aangesien die druk op die stelsel effens verlig is.
Eskom kondig noodtoestand aan
Eskom het Donderdag ʼn noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer aangekondig en ʼn beroep gedoen op groot nywerheidskliënte om kragverbruik met ten minste 10% te verminder.
Kragvoorsiening is beter, sê Eskom
Eskom het Donderdag gesê die kragvoorsiening het effens verbeter, maar die noodprotokol is steeds van krag.
Noodtoestand in Egipte aangekondig
Egipte het ‘n noodtoestand aangekondig nadat ten minste 95 Egiptenare Woensdag gedood is toe sekuriteitsmagte op betogers toegeslaan het wat op die herinstelling van pres. Mohamed Mursi aangedring het.