“My skoonpa het niks oorgekom nie. Triton was te gou op hulle.”
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
Konstabel in hof ná vrou se gru-moord
“Sy was enig in haar soort en ons harte is stukkend-flenters. Net God alleen sal ons wonde genees.”
7 in hof wat glo stemstasie tydens verkiesing sluit
Die verdagtes het na bewering saamgesweer om die Holpan-stemstasie in Windsorton met ʼn slot te sluit sodat niemand gedurende die verkiesing by dié stasie kon stem nie.
Man vas oor groot hoeveelheid diesel
Kanne vol diesel is in ’n stoorkamer op die erf gevind terwyl nog kanne agter op ’n bakkie gelaai was.
Ambulanse, nie ampsmotors vir Noord-Kaap
Saul het gesê politici is nie koninklikes nie en kan nie in weelde rondrits terwyl mense nie toegang tot ambulanse het nie.
Swaar strawwe vir vetplantboewe
Die hof het die vier ook beveel om ʼn bykomende R100 000 aan ʼn natuurbewaringsorganisasie te skenk.
Man vas ná gru-vonds
Die 18-jarige vrou en nege maande oue babaseuntjie is omstreeks 19:00 Saterdag die laaste keer gesien.
Vrae oor NK-ambulansdienste ná ongeluk
Die ambulans is vermoedelik deur ʼn sterk wind van die pad geruk waarna ʼn band blykbaar gebars en die voertuig gerol het.
Meisie vermis ná man glo ma wou verkrag
“Dit word vermoed dat die verdagte die vrou se kind gegryp het voor hy op die vlug geslaan het.”
Tiener vermoor glo ouma
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die tiener en sy ouma na bewering stry gekry het.
Lang vonnis ná moord by bank
Tebogo Masire (23) van Douglas in die Noord-Kaap is Maandag in die hooggeregshof gevonnis ná die moord op Helen Janse van Vuuren (60) op 28 Augustus 2018 by ʼn bank in die dorp.
NK-onteieningslys ‘desperate verkiesingstaktiek’
“Hierdie lys maak dit dan regtig ook baie moeilik vir landbou om die welwillendheid te behou ten opsigte van grondhervormingsaksies wat tans in die Noord-Kaap is en tans binne landbou plaasvind.”
Motoris gee hom oor ná gru-ongeluk
Die 39-jarige motoris het hom Dinsdag aan die polisie oorgegee in verband met ʼn grusame tref-en-trap-ongeluk waartydens ʼn voetganger onthoof is.
Vrou weer in hof oor babalykie op ashoop
Twee plaaslike inwoners wat na vuurmaakhout gesoek het, het toevallig op die liggaam van die rooikop babadogtertjie, later genoem Gabrielle, afgekom.
ANC en DA hou wyke terwyl hul steun afneem
Die ANC het al sewe setels in die tussenverkiesing Woensdag in die Sol Plaatjie-munisipaliteit in die Noord-Kaap behou.
Oupa praat oor ure voor 2-jarige se dood
“Hierna het die twee die huis verlaat en ʼn plaaslike polisieman het hulle langs die pad gekry en gegroet. Binne ʼn uur of wat was die ma by die Nababeep‑polisiestasie. Sy het aan dieselfde polisieman vertel dat sy die seuntjie vermoor het.”
Man vas oor vrou se lyk in rivier
Die vrou is intussen geïdentifiseer as Angelique Harmse.
Ma slaan glo 2-jarige met klip dood
Die vrou het haarself later aan die polisie oorgegee.
Inwoners raadop oor waterkrisis in Olifantshoek
“Daar dreig ʼn wateropstand in byna elke Noord-Kaapse dorp.”
Verdagte aangekeer oor Upington-man se dood
ʼn 34-jarige man is Dinsdagoggend vroeg in hegtenis geneem in verband met die moord op Frikkie Rademeyer (72) van Upington in die Noord-Kaap.