Volgens die polisie is die oud-weermaglid se vrou op die toneel dood.
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
Polisiebeamptes plunder glo saam tydens betoging
Die twee polisiebeamptes was vanoggend aan diens toe hulle in hegtenis geneem is.
Boer gee hom oor ná voorval met betogers
Die boer het intussen ook reeds in die hof verskyn en sy naam is bekend gemaak.
Boer gesoek wat glo betoger raakry
ʼn Groep van die betogers het in die boer se landerye ingehardloop toe die skokgranate afgevuur is.
Vier dood, 11 beseer toe taxi rol
Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle verskeie mense aangetref wat tydens die voorval uit die taxi geslinger is.
Strafregtelike klagtes teen Nama Khoi-munisipaliteit ingedien
Die transaksies hou verband met grond en eiendomme op Springbok wat na bewering op ’n onreëlmatige wyse deur die munisipale owerhede verhandel is.
Caroli (17) sterk tuis aan ná ongeluk met perd
Die vreugdevure brand hoog in die Wolhuter-huishouding waar die 17-jarige Caroli tans aansterk nadat sy verlede maand met kritieke beserings in die hospitaal opgeneem is nadat ʼn perd op haar geval het.
Vrou (37) sterf in tref-en-trap-ongeluk
Die motoris het van die toneel weggejaag en die vrou is op die toneel dood.
Onwettige myners in Kimberley uitgesit
Die polisie het Donderdag die uitvoering van ʼn uitsettingsbevel van die hof in Kimberley en omgewing gemonitor.
17-jarige herstel wonderbaarlik ná ongeluk met perd
Toe Caroli se gesin Sondagoggend by haar kom, was sy wakker en het sy op ‘n papier vir hulle geskryf ‘dankie vir julle liefde’.
Ma, baba sterf saam in botsing
Die ma en haar baba is op die toneel dood verklaar, terwyl die bestuurder wat saam met hulle in die motor was na ʼn plaaslike hospitaal gehaas is.
17-jarige steeds in waakeenheid ná perd op haar val
“Die duiwel sal altyd probeer om ons in God se goedheid te laat twyfel, maar ons het geen vrese nie. Net geloof.”
Man (81) sterf 3 weke ná gru-plaasaanval
“Ek wil hê die wêreld moet weet watter aaklige plek dit dié is om in te woon. Niemand gee om oor ons nie en dit lyk nie of dinge gaan verbeter nie.”
Vrou (65) op kleinhoewe vermoor
Die vrou was ten tyde van die voorval glo alleen tuis.
Valke slaan toe op wetgewer se kantoor
Die Valke se eenheid vir ernstige korrupsie het Donderdag toegeslaan op die kantoor van die Noord-Kaapse wetgewer.
Man (46) gevonnis vir verkragting van 4-jarige
Die 46-jarige Hermanus de Jager was glo ʼn familievriend van die vierjarige meisie se ouers.
Kimberley-plaasaanval: Vrou ook vas
Die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest is op 23 Januarie op hul plaas sowat 10 km buite Kimberley aangeval.
Bejaarde egpaar op plaas aangeval
“Die 82-jarige man en sy vrou was glo besig om te slaap toe die verdagtes die huis binnegekom het en hulle aangerand en vasgebind het,” het die polisie gesê.
Agt dood toe bakkie teen brug bots
“Die bakkie het vermoedelik die kant van ʼn brug getref wat veroorsaak het dat die bakkie uitmekaar geruk is.”
Uitkoms vir Delportshoop-skool
Leerders was Maandag laas by die skool nadat daar soos verlede maand weer onenigheid was oor leerders wat van ʼn ander skool oorgeplaas moes word.