Duisende voorbeelde van San-rotskuns is reg deur die land te sien, maar die belangrikste hiervan is sekerlik in die uKhahlamba Drakensberg-park in KwaZulu-Natal waar van die rotskunswerke so oud as 3 000 jaar kan wees.
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
6 sterf toe bakkie onder trok beland
Meganiese toerusting is gebruik om die liggame van die oorledenes uit die voertuigwrak te verwyder.
Weerdiens waarsku oor erge donderstorms, windvlae
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het Woensdag gewaarsku dat erge donderstorms in sekere dele van die land verwag kan word.
Pakke kontant in voertuig by padblokkade gevind
Twee jong mans sal vandeesweek in die hof verskyn nadat ʼn reusehoeveelheid kontant by ʼn padblokkade op die N1 in hul besit gevind is.
Ses mans sterf toe voertuigband bars
Die bestuurder en vyf passasiers is op die toneel deur noodpersoneel dood verklaar.
Droogte-krisis: Boer neem glo eie lewe
“Andries le Roux (38) se vrou, Esti, is gebroke en kan om verskeie redes nie teruggaan plaas toe nie.”
‘Boere verloor nou vinnig hoop’
“ʼn Boer en sy vrou het onlangs 157 kalfies probeer red wie se ma’s te swak en ondervoed was om na hulle om te sien – slegs agt van die kalfies het oorleef. Die boer wou selfmoord pleeg.”
2 doen hul as wagte voor, buit R9 miljoen
“Hulle is toegang tot die perseel gegee en toegelaat om geld ter waarde van R9 miljoen op te laai.”
Plaasmoordverdagte steeds op vrye voet ná ontsnapping
“Iemand het nie sy of haar werk gedoen nie en ek sal seker maak dat daardie persoon aanspreeklik gehou word.”
Twee gevonnis oor gesteelde polisiedossier
David John Carr (53) en Dawid Frederick Nicolaas Therion (34) is vandeesweek in die Keimoes-landdroshof in die Noord-Kaap gevonnis nadat ʼn gesteelde polisiedossier in Carr se huis gevind is.
Plaasmoordverdagte ontsnap uit polisiesel
Die slagoffer se vrou het op haar Facebook-blad ʼn beroep op mense gedoen om saam met haar te bid dat die verdagte weer in hegtenis geneem sal word.
Departement reageer oor swangerskappe by skool
Die Noord-Kaapse departement van onderwys het Maandag reageer oor berigte dat leerders by die Bothitong High School buite Kuruman in die Noord-Kaap swanger geraak het, en dat onderwysers glo hiervoor verantwoordelik was.
3 onnies geskors ná bewerings oor swanger leerders
Maroela Media het vroeër berig die Noord-Kaapse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat bewerings aan die lig gekom het dat tot 30 meisies by die skool deur ʼn onderwyser swanger gemaak is.
Vrou in hof oor studiebeurs-‘bedrog’
Die beskuldigde werk in die departement se kantoor wat daarvoor verantwoordelik is om geld na suksesvolle studiebeurs-kandidate te allokeer.
Ondersoek ná onnie glo leerders swanger maak
ʼn Volskaalse ondersoek is van stapel gestuur nadat bewerings aan die lig gekom het dat ʼn Noord-Kaapse onderwyser hoërskoolleerders swanger gemaak het.
Agt sterf in ‘afgryslike ongeluk’
ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek.
Slaghuis-eienaar steel beeste, verkoop vleis
Twee van die beeste – bonsmaras met ʼn geraamde waarde van sowat R135 000 – was reeds geslag en sou by die slaghuis verkoop word.
Man gevonnis wat meisie vermoor
Frederick Paulus het saam met sy meisie gaan stap toe daar ʼn rusie tussen hulle ontstaan het. Hy het haar verskeie kere met ʼn mes gesteek, haar nek afgesny en haar liggaam toe in die bosse agtergelaat.
Polisie vind kluis met vuurwapens in veld
“Ons voorlopige ondersoek dui daarop dat die kluis, insluitend die vuurwapens, ammunisie en juwele ter waarde van duisende rande, tussen 8 en 9 Julie 2017 uit ʼn huis gesteel is.”
Matriekseun dood in bad gevind
Die gemeenskap van Upington is geruk deur die dood van ʼn geliefde matriekleerder.