“Die droogte se einde moet tog iewers begin en ons glo dit is nou.”
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
Drie betrap met beskermde plante
Die beskermde plante het ʼn gesamentlike waarde van ongeveer R500 000.
Verdagte gesoek ná moord op Kimberley-sakeman
Piet Els is sowat vier maande nadat hy en sy vriendin op sy plaas aangeval is in ʼn hospitaal dood.
Gesoekte verdagte in Kuruman aangekeer
ʼn Man, wat op die nasionale lys van gesoekte verdagtes was, is in Kuruman in die Noord-Kaap in hegtenis geneem.
Pofadder-moord: Derde verdagte borgtog geweier
Al drie verdagtes sal na verwagting weer op 22 Februarie hul verskyning in die hof maak.
Hewige storm ruk Pampierstad
Die storm het twee lewens geëis met nog twee pasiënte wat na ’n hospitaal gehaas is.
Verdagte aangekeer oor transitorooftogte
ʼn 39-jarige man verskyn binnekort weer in die Kuruman-landdroshof in die Noord-Kaap ná hy op 8 Desember in hegtenis geneem is in verband met transitorooftogte.
Talle in Noord-Kaap oorstelp ná sluise van hemel oopgaan
“Niemand van ons veg alleen teen die droogte nie. Droogte raak die siel van ʼn gemeenskap. Droogte is meer as ʼn tekort aan reën, dit mergel liggaam, siel en gees uit. Droogte bind ʼn gemeenskap in swaarkry saam.”
Karoostories: ‘Jaloersbuie en verspoelings’
“Sondagoggend is ons ʼn skrale twaalf mense in die kerk. Die res kan as gevolg van die verspoelings nie deurkom vanaf die plase nie.”
DA kies nuwe Noord-Kaapse leiers
Só lyk die party se nuwe leierskap in dié provinsie.
Sprinkaanplaag in dié drie provinsies
Boere word versoek om die departement in kennis te stel indien hulle swerms sprinkane in hul gebied opmerk.
Gamsberg: Onstabiliteit bemoeilik reddingspoging
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Twee op waarskuwing ná moord op Pofadder-man
Dié twee sal na verwagting weer op 22 Februarie in die hof verskyn.
Hommeltuie, honde help soek na vermiste Gamsberg-mynwerker
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Mynwerker by Gamsberg dood gevind
Die soektog na die tweede vasgekeerde mynwerker duur voort.
Soektog na mynwerkers by Gamsberg duur voort
Agt mynwerkers is reeds Dinsdag na veiligheid gebring.
Twee mynwerkers soek ná voorval by sinkmyn
Agt mynwerkers is reeds na veiligheid gebring.
Nog ’n moord ruk Upington
Sy het wonde aan haar gesig en nek gehad.
Video: SA veldwagter ontdek besonderse vetplant
Goeie reënval in die streek het talle skaars plantspesies laat blom, maar die ontdekking van ʼn nuwe soort harpuisbos het kenners uit die veld geslaan.
Ietermago in woonwapark gekry
Navraag is by gemeenskapslede oor die eienaar van die huis gedoen en ʼn persoon wat oor sleutels van die perseel beskik het, is opgespoor.