Sommige van Eskom se tegnici kon weens die versperde paaie nie hul werk verrig nie.
Alles vir die sleutelwoord "Noordwes"
Slang verras vrou tydens familie-ete
“My skoonma het aanvanklik gedink dit is die hond by haar voete, maar toe sy die hond ’n entjie van die tafel op die gras sien sit, het sy besef dit is iets anders.”
Man vas wat vierjarige glo verkrag, moor
Die verdagte, glo ʼn kollega van die slagoffer se ma, het na bewering gewag dat die ma aan die slaap raak voordat hy die meisie ontvoer het.
Noordwes-LUR eis in een jaar R1 miljoen vir reis
Daar was twee voertuie tot die LUR se beskikking, maar sy het dit van die hand gewys en besluit om eerder haar private voertuig te gebruik.
Talle na hospitaal ná gaslekkasie by kantoor
Verskeie mense was vanoggend met paramedici en die plaaslike brandweer se aankoms besig om die gebou te ontruim.
Valke fnuik vermeende rowers se planne
Dit is vasgestel dat die voertuie wat tydens die transitorooftog gebruik sou word, glo vroeër die jaar gekaap is.
Sesjarige op N12 doodgery
Die bestuurder van die motor was met paramedici se aankoms op die toneel sigbaar geskok.
Ma en 4 seuns sterf op Moedersdag by Coligny
ʼn 38-jarige ma en haar vier seuns is Sondagoggend dood aangetref in ʼn huis in Vaalbank, net buite Coligny in Noordwes.
Vrou dood ná motor in Hartbeespoortdam beland
Die liggaam van ʼn vrou is uit ʼn motor verwyder nadat dit in die Hartbeespoortdam in Noordwes beland het.
Steeds geen antwoorde vyf jaar ná ‘Moedersdag-moord’
Volgens die polisie is daar ’n verdagte maar Annetjie Kruger (89) se familie sit egter steeds sonder antwoorde.
Stryd oor Noordwes-dorpe se riool-, waterdienste weer in hof
‘n Dringende hofaansoek is gebring om die bestuur van Koster en Swartruggens se water- en rioolwerke weer uit die hande van die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) terug te neem.
Man gevonnis vir moord, verkragting van jong onnie
Mokgosi se liggaam is op 29 Junie gevind in ʼn huis wat sy gehuur het.
Onderwyseres voor leerders met mes gesteek
Die onderwyseres is glo ten aanskoue van leerders deur ’n onderwyser van ’n ander skool met ’n mes gesteek.
Nog ’n voëlgriep-geval in Gauteng
Twee plase, in onderskeidelik Gauteng en Noordwes, is ook onder kwarantyn geplaas en beheermaatreëls word toegepas weens voëlgriep.
Covid-19: Toename in gevalle in drie provinsies opgemerk
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes probeer nou vasstel of die toename in gevalle aan klusteruitbrekings toegeskryf kan word.
De la Rey-graf loop onder vandale deur
Die gesteelde bronsbeeld is baie waardevol en is in 1917 deur Fanie Eloff gemaak.
Pa kry lewenslank vir moord op jong seuns
“Dit het in die ondersoek uitgekom dat die pa die seuns vergiftig het.”
Twee dood toe vragmotors op N3 bots
In ’n ander ongeluk naby Potchefstroom is ʼn vrou dood en 18 mense, onder wie kinders, beseer.
Verslag wys diepliggende wanbestuur, korrupsie in Noordwes
Die jongste verslag van die ouditeur-generaal (OG) oor die stand van finansiële bestuur en aanspreeklikheid in provinsiale departemente in Noordwes, bevestig die diepgewortelde kultuur van wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in dié provinsie.
Só vaar Noordwes-munisipaliteite
In Noordwes het die JB Marks-munisipaliteit, wat die Potchefstroom- en Ventersdorp-area bedien, die hoogste punt gekry – ʼn powere 4 uit 10.