Die dissipline van kinders om ʼn gesonde leeromgewing te verseker, is in die hande van hul ouers, het Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, Saterdag aan ouers by Norkem Park High School in Kempton Park gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Norkem Park High School"
12 leerders geskors oor bakleiery by skool
Die LUR het gesê die situasie by die skool is “buite beheer”. Hy het die SAPD gevra om betrokke te raak.
LUR besoek hoërskool oor gewelddadige video
“Daar word berig dat sommige familielede met wapens by die geveg aangesluit het, en ʼn leerder is glo met ʼn skêr gesteek.”