Twee voortvlugtiges, Mbongosi Mgoqi (24) en Jason Witbooi (22) is Saterdagmiddag omstreeks 12:00 in die Stormsrivier-gebied in die Oos-Kaap aangekeer met behulp van ʼn op-en-wakker motoris.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Norman Ludwig"
Man in hof ná afgetrede boer dood gevind word
ʼn 22-jarige man het Maandag in die Joubertina-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn op aanklag van moord op die 69-jarige Norman Ludwig.
Vriend kom op bejaarde se liggaam op kleinhoewe af
ʼn Saak van moord word ondersoek.