Veiligheidsbeamptes by die Copperleaf-landgoed in die Mnandi-omgewing was besig met ʼn patrollie toe hulle ʼn brand opgemerk het. Hulle het gaan ondersoek instel en op die liggame afgekom. Die mense was vasgebind en hul monde toegebind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Northcliff-familie"
Pta-gruvonds: Verdagtes in hof
Een van die beskuldigdes werk al 12 jaar vir die Naidoo-familie.
Polisie maak deurbraak ná Pta-gruvonds
Die Gautengse polisie het ʼn deurbraak gemaak nadat ʼn familie in Northcliff, Johannesbrug, Sondagaand beroof en ontvoer is en hul verkoolde liggame Maandag buite ʼn spog landgoed in Pretoria gevind is.
Pta-gruvonds: Liggame uitgeken
Die drie mense wie se verkoolde liggame Maandagoggend in ʼn veld buite ʼn spog gholflandgoed in Pretoria gevind is, is deur hul familielede uitgeken.
Gruvonds buite Pta-landgoed: Moontlike verbinding gemaak
Die Gautengse polisie het ʼn moontlike verbinding gemaak nadat drie verkoolde liggame Maandagoggend in ʼn veld buite ʼn spog-gholflandgoed in Pretoria gevind is.
Gruvonds buite spog Pta-gholflandgoed gemaak
Die verkoolde liggame van twee volwassenes en ʼn kind, vermoedelik 13 jaar oud, is Maandagoggend in ʼn veld buite ʼn luukse gholflandgoed in Centurion gevind.