Dit was Novak Djokovic se 38ste ATP 1 000-titel, terwyl hy ook die oudste mansspeler nóg geword het om die silwerware in dié geskiedkundige stad omhoog te hou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Novak Djokovic"
Novak steeds die wêreld se beste
Novak Djokovic speel later vandag in die halfeindstryd van die Italiaanse Ope teen Casper Ruud. Indien die Serwiër met die toernooi-louere wegstap, sal dit sy 38ste ATP-titel wees.
Novak se no. 1-status op die spel
Novak Djokovic het sy Italiaanse Ope-veldtog met ’n vurige vertoning in “tennis se Kolosseum” begin.
Olike Andy onttrek aan Novak-stryd
Dit moet ’n groot teleurstelling vir Andy Murray wees nadat hy in die vorige twee rondes met Dominic Thiem en Denis Shapovalov afgereken het.
Dis Novak teen Andy in Madrid
“Op papier staan ek het nie ’n kans om die wedstryd te wen nie. Novak is die beste speler ter wêreld, terwyl ek met ’n metaalheup moet speel.”
Wimbledon sê ja vir Novak; steeds nee vir Russe
“Ons beplan om hierdie jaar na ’n normale kampioenskap terug te keer.”
Klei-katastrofe vir Novak
“Ek was moeg; my tenk heeltemal leeg.”
Novak se kleibaanseisoen begin vandag
“Die afgelope paar maande was ongetwyfeld ’n uitdaging vir my – geestelik én emosioneel. Ek is egter gereed om aan te beweeg.”
Daniil verloor; Novak weer wêreld se no. 1
“Dit is een van die sport se taaiste uitdagings – die vermoë om weekliks op só ’n hoë vlak te kan speel. Dit is egter iets wat Novak Djokovic, Rafael Nadal en Roger Federer regkry.”
Nóg ’n toernooi-terugslag vir Novak
Novak Djokovic se inentingstatus beteken dat hy nie in die Indian Wells-toernooi óf by die Miami-ope sal kan afslaan nie.
Novak bied hulp aan tennissoldaat
“Stako, ek dink aan jou en ek hoop dat dinge vinnig sal bedaar. Laat weet my asseblief wat die beste adres is waarna ek finansiële of enige ander hulp kan stuur.”
Topafrigter: ‘Novak so eg as wat kan kom’
“Hy kon so maklik net ’n dokter genader het om te bevestig dat hy teen Covid-19 ingeënt is. Maar hy het geweier om by enige verneukery betrokke te raak.”
Novak en afrigter se paadjies skei
“Ek sal Novak se grootste ondersteuner op en langs die baan bly.”
Djokovic nie meer wêreldno. 1
Dit is die eerste keer in 18 jaar dat nóg Novak Djokovic nóg Rafael Nadal, Roger Federer of Andy Murray die wêreldno. 1-speler is.
Kyk: Novak kry ’n heldeontvangs in Dubai
“Baie dankie vir almal se ondersteuning en die wyse waarop julle my verwelkom het,” het Novak Djokovic gesê nadat hy met Lorenzo Musetti afgereken het.
‘No vac’-Djokovic bereid om trofeë prys te gee
“Dit is die prys wat ek bereid is om te betaal.”
Daniil kan Novak onttroon
Indien Daniil Medvedev in Mexiko wen sal Novak Djokovic magteloos wees om sy opmars te stuit.
Novak se naam op Indian Wells-lys
Novak Djokovic sal ’n bewys van inenting moet toon indien hy in Kalifornië wil afslaan.
Novak binnekort weer in aksie
Tennisjoernaliste het ’n inskrywing op sosiale media gedeel waarin die Serwiese ster se naam as die topgekeurde speler in ’n Dubaise toernooi neergepen is.
Franse Ope dalk ook van die baan vir Djokovic
Novak Djokovic kan dalk moontlik verhoed word om deel te neem aan die Franse Ope volgens huidige reëls.