Dit word as die duurste rugbytoets in die geskiedenis beskou, wanneer Engeland die All Blacks op 10 November op Twickenham sal aandurf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Novembertoetse"
Walliesers vryf sout in Bok-wonde in
Asof die wonde wat Allister Coetzee se termyn as Springbok-afrigter gelaat het nie rou genoeg is nie, vryf die Wallisers nog sout daarin ook.