Die twee hoërskoolleerders, ʼn meisie en ʼn seun, was deel van ʼn groep van meer as 200 kinders. Hulle is deur minstens 19 onderwysers en versorgers van ʼn seun- en meisieskool vergesel.
Alles vir die sleutelwoord "NSRI"
Visserman se liggaam gevind
Die liggaam van die visserman wat sedert Sondag aan die Weskus vermis was nadat die boot waarop hy was omgeslaan het, is gevind.
Strandgangers gewaarsku teen springgety
“Die NSRI maan swemmers, hengelaars en mense wat langs die kuslyn loop om bewus te wees van die springgety en versigtig te wees.”
Nog geen teken van vermiste visserman
Die man en ʼn vriend was in die nag aan’t visvang toe hul kanoe omgeslaan het.
Omstander help gou toe man by Kleinmond verdrink
ʼn 63-jarige man van Table View in Kaapstad, oorspronklik van Windhoek in Namibië, is deur golwe van die rotse meegesleur en hy het in die see in die moeilikheid beland.
Talle vaartuie te hulp gesnel tydens storm
Verskeie vaartuie langs die Durbanse kus het Sondag in die moeilikheid beland toe ʼn skielike donderstorm ʼn onverwagse verandering in windrigting en -spoed teweeg gebring het.
Twee verdrink, een vermis in doopseremonie
Twee mans is dood en een word vermis nadat hulle glo tydens ʼn dopery van kerklidmate deur ʼn seestroom meegesleur is.
Man verdrink in see naby Kaapstad
Vlieërplankryers het ʼn liggaam in die water sien dryf
Ma gewond toe verdagte gesin op strand aanval, beroof
ʼn Man het glo die gesin, ʼn egpaar en hul dogter, genader en hulle toe beroof van persoonlike items.
Tragedie by kerkuitstappie
“Die kinders was deel van ʼn kerkgroep wat op ʼn uitstappie was.”
Soektog na vermiste seun (12) kom tot ʼn hartseer einde
ʼn 12-jarige seun se liggaam is gevind nadat hy Vrydagmiddagmiddag vermis geraak het.
NSRI rig waarskuwing
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Sondag die publiek gewaarsku om ekstra versigtig langs die kus te wees.
Man verdrink in see by Morgansbaai
Die eienaar van die Morgansbaai-hotel het die slagoffer met sy gesig na onder sowat 100 m van die kuslyn af in die see sien dryf.
Gestrande dolfyn gered
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), bewaringsorganisasies en lede van die publiek het Sondag almal gehelp om ʼn dolfyn wat op die rotse by Kaap St. Francisbaai gestrand was, te red.
Seun (17) sterf tydens skooluitstappie
Die liggaam van die tiener wat Vrydagmiddag in die Goukourivier in Stilbaai vermis geraak het, is gevind.
Steeds geen teken van vermiste tiener
“Leerders en vriende het eers later die middag besef hy is nie meer sigbaar in die water nie en het alarm gemaak,” het die NSRI gesê.
Man verdrink in strandmeer
“Die man het vermoedelik gedink die water is vlak, want hy kon glo nie swem nie.”
Jong man verdwyn in see
Die 20-jarige man het glo saam met sy broer in die see geswem toe hy deur seestrome meegesleur is en onder die water verdwyn het.
Vermiste swemmer se liggaam gevind
Die liggaam van ʼn 28-jarige man is gevind nadat hy verlede week vermis geraak het toe ʼn groep mense in die moeilikheid beland het terwyl hulle by ʼn strand in St. Francisbaai gaan swem het.
Man (74) se liggaam gevind: ‘Ons het voorberei op die ergste’
“Ongelukkig was dit nie die uitkoms waarvoor ons gehoop en bid het nie, maar ons is stom oor almal se ondersteuning.”