“Talle pogings is aangewend om die man by te bring, maar sonder enige sukses. Hy is op die toneel dood verklaar.”
Alles vir die sleutelwoord "NSRI"
Student in see vermis ná reddingspoging
ʼn 18-jarige manstudent het in die seestrome by Wildernis in die moeilikheid beland toe hy ʼn medestudent probeer red het.
Britse toeris op staproete beseer
Die vrou het saam met haar man die Otter-staproete gestap toe sy by ʼn waterval gegly het.
Skubaduiker by Rocky Bay vermis
Die groep duikers het met hul aankoms by die strand gesê hulle het die vermiste duiker nie op die bodem gesien nie.
Pa verdrink toe hy seun uit see wou help
Die slagoffer se vrou is eindelik self die water in om haar man te hulp te snel.
Man ‘in goeie luim’ ná haai-aanval
Die visserman het visgevang toe die haai in sy visnette verstrengel geraak het.
Vrou verdwyn by Kampsbaai
ʼn Strandhanddoek, ʼn rok, ʼn sak met persoonlike besittings en ʼn hoed wat vermoedelik aan die vrou behoort, is op die strand gekry.
Man van Franschhoek verdwyn in see
ʼn 31-jarige man van Franschhoek word steeds vermis nadat hy in die see by die Strand saam met vriende geswem en in die moeilikheid beland het.
Kind (10) verdrink by Wildernis
’n Jong man van George word intussen vermis nadat hy Dinsdag vir die laaste keer in die water in Victoriabaai gesien is.
Tiener in see by Gqeberha vermis
“Ondanks die uitgebreide soektog is daar nog geen teken van die tiener nie.”
NSRI waarsku teen trekstrome wat meeste lewens eis
Dit volg nadat drie mense, onder wie ’n tiener, die afgelope naweek dood is nadat ’n trekstroom die Noordstrand in Durban getref het.
Langnaweek sorg vir verskeie verdrinkings
Verskeie verdrinkings, verdwynings en amper verdrinkings is sedert Vrydag aan die kus aangemeld.
Vakansiegangers red tieners uit see
Een van die tieners het aan erge uitputting gely en die ander een het al haar bewussyn verloor toe dapper vakansiegangers hulle gered het.
Drie tieners in die see vermis
In een voorval het ʼn 17-jarige by die Wolfgat-natuurreservaat in Kaapstad gaan swem, en nooit weer teruggekeer nie.
Tiener verdrink, vriend vermis by Strand
Die vriende het saam in die see geswem voordat albei in sleurstrome vasgevang is.
Vermiste tiener se liggaam by dolfyne aangetref
Die 15-jarige meisie is Vrydag deur ʼn trekstroom by Llandudno in die Wes-Kaap meegesleur nadat sy glo van rotse afgegly het.
Soektog ná tiener in see verdwyn
Die soektog het Vrydagaand begin en was teen Saterdagmiddag steeds aan die gang.
Matrikulant verdrink in Gqeberha
Twee leerders wat saam met Bulela Tisane (18) in die getypoel was, kon daarin slaag om ongedeerd die getypoel te verlaat.
Nederlandse toeriste van boot gered
’n Groep toeriste van Nederland moes die naweek van ’n boot aan die KwaZulu-Natalse kus gered word nadat die boot enjinprobleme ondervind het.
Grootse poging om seuns, pa van verdrinking te red
Ondanks die rowwe seetoestande wat teen ‘n groep vreemdelinge gewerk het, kon hulle in samewerking met die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) daarin slaag om die gesin na veiligheid te kry.