Die seun het by ’n strand in St. Lucia in die see geswem toe hy in die moeilikheid beland het.
Alles vir die sleutelwoord "NSRI"
Vlieërplankryer help drenkelinge uit water red
Die boot se enjin het vermoedelik gebreek en daarna met die vier bemanningslede omgeslaan.
Vissermanne ‘verbysterd’ toe rob hulle aanval
Die robbe was skynbaar keelvol vir dié indringers en het die een visserman aan die been gebyt.
Man vermis wat in water by Kalkbaai verdwyn
Die man was op ʼn roei-ski toe hy onder die water verdwyn het.
Twee sterf op vissersboot aan Weskus
Die bemanning het die owerhede laat weet hulle is op pad na die hawe in Yzerfontein met twee vissermanne wat vermoedelik dood is.
Grootwithaai het noue ontkoming met stuk plastiek
Die haai is opgemerk terwyl die filmspan van Discovery se White Shark South Africa episodes vir die jaarlikse Discovery Shark Week verfilm het.
Video: Samaritane wat mans uit see red se heldedaad vereer
“Ons het hulle net-net betyds gered. Enkele minute later en hulle sou nie meer met ons gewees het nie.”
Twee studente beseer ná hulle van skeepswrak spring
Die NSRI het weereens lede van die publiek gemaan om weg te bly van die wrak wat reeds in ʼn gevorderde stadium van agteruitgang is.
Kind vermis ná see ma ook meesleur
Intussen is die liggaam van ʼn Amerikaanse man in ʼn dam net etlike kilometers van die see waar die seun meegesleur is, gevind.
‘Maak waterveiligheid deel van leerplan’ – NSRI
Daar word beraam dat meer as een kind elke dag in Suid-Afrika verdrink.
Jong strandgangers red tiener uit see
Die meisie het vermoedelik op die rotse gegly, haar balans verloor en in die water geval.
Branderplankryer deur haai aangeval
Volgens ooggetuies het dit eers gelyk of die man van sy branderplank afval.
Gestrande seeskilpad gered
“Hy was uitgeput en het min tot geen reaksie getoon nie, so toe los ons hom vir die aand in ʼn vlak swembad in die rehabilitasiesentrum om te rus.”
Man verdrink toe boot omslaan
Nog vier vissermanne is vir hipotermie behandel.
Maak seker jou huis is waterveilig, sê NSRI
Volgens Statistieke Suid-Afrika is verdrinking die vyfde grootste oorsaak van onopsetlike sterftes in die land met sowat 350 kinders wat jaarliks verdrink.
Soektog na bootkaptein tydelik gestaak
ʼn Saak van roekelose en nalatige bestuur is ook intussen by die polisie aanhangig gemaak.
Bootbestuurder steeds soek ná ongeluk
Die NSRI se lede van die Houtbaai-basis en die polisie se duikeenheid soek al sedert Sondagaand onverpoos na die man.
Man vermis na bote bots
Die lyk asof die bemanningslede van al twee bote tydens die botsing oorboord geval het.
Een dood, een beseer toe vissersboot omslaan
Die vissersboot met nege vissermanne het vol water geraak.
Vermiste man se branderplank gekry
Dit lyk of die branderplank bytmerke het van wat moontlik ʼn haai kan wees.