Die weerdiens voorspel stormagtige weerstoestande hiér waaronder sterk wind, swaar reënval en rowwe seetoestande later vandag en Sondag.
Alles vir die sleutelwoord "NSRI"
11-jarige steeds vermis wat by riviermond in water verdwyn
Die soektog is Sondagoggend voortgesit, dié keer ook met die hulp van die polisie se honde-eenheid en lugvleuel.
NSRI help twee van skepe ná mediese noodgevalle
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het twee siek bemanningslede in afsonderlike operasies op skepe by Port Elizabeth en Kaapstad te hulp gesnel.
Soektog na tienerseun wat in see verdwyn
Polisieduikers soek tans na die seun.
Soektog duur voort ná man in Vaaldam verdwyn
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se soektog duur voort na ʼn Zimbabwiër wat oor die naweek in die Vaaldam verdwyn het.
Twee sterf toe boot omslaan
Twee persone is Vrydag dood toe hul boot by Kowieriviermond naby Port Alfred in die Oos-Kaap omgeslaan het.
Rob, skilpad in visnet op strand gekry
Lede van die publiek wat langs die strand gestap het, het op die diere afgekom en alarm gemaak.
Strand gesluit ná haai branderryer byt
Die NSRI en die Ndlambe-munisipaliteit het swemmers en roeiers gemaan om in die lig van die voorval ekstra versigtig by die strand te wees.
1 gered, 1 dood en 1 vermis ná boot omslaan
Twee mans is gedurende die soektog in die see aangetref waar hulle aan die dryfboei vasgeklou het.
Man verdrink in Vaaldam toe kano sink
Daar word vermoed dat die man na die oewer wou swem, maar in die moeilikheid beland het weens die koue temperatuur van die water.
Hengelaar verdrink by Valsbaai
Die man en twee vriende het visgevang op die rotse toe golwe oor hulle gespoel het.
Visserman naby Valsbaai dood, twee steeds vermis
Tydens ʼn uitgebreide soektog deur lede van ses NSRI-basisse, ses NSRI-bote, twee lugmaghelikopters, ʼn duikboot van die vloot en verskeie skepe in die omgewing, is een van die bote laat gistermiddag naby Hermanus opgespoor.
Soektog na swemmer noord van Umhlanga
Die man en sy vrou het vroegoggend gaan swem toe hy onder die water verdwyn het.
Jong vrou verdrink in see
“Met ons aankoms was omstanders besig om op die strand mond-tot-mond-asemhaling toe te pas op die vrou.”
Spieshengelaar verdrink aan KZN-kus
Die NSRI is Saterdag kort na 15:00 ontbied nadat hulle berigte ontvang het van ʼn spieshengelaar wat aan die kus by Kaap Vidal vermis word.
14-jarige verdrink by St. Lucia
Die meisie het glo saam met vriende geswem toe sy in die moeilikheid beland het.
Visserman deur haai gebyt
Die visserman is aan sy voorarm gebyt toe hy glo probeer het om ’n haai wat in sy visvangnette verstrengel geraak het, te bevry.
Drie kinders verdrink in Vaaldam
Drie jong seuns het Saterdagmiddag in die Vaaldam in die Vrystaat verdrink.
Man verdrink toe hy gestremde meisie wil red
Die NSRI het gesê hy is ingelig van lewensredders wat besig is om noodbehandeling op drie mense op die strand in die natuurreservaat toe te pas.
Verjaardaguitstappie eindig tragies
Die vrou het Sondag saam met geliefdes by dié gewilde toeristebestemming vir haar verjaardag gaan stap.