Ntokozo Hadebe is Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof swaar gevonnis vir die moord en verkragting op drie kleuters van Diepsloot.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ntokozo Hadebe"
Diepsloot-kindermoordenaar skuldig bevind
Ntokozo Hadebe is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind aan die moord en verkragting op drie kleuters van Diepsloot, berig EWN.