Zwelinzima Vavi, geskorste uitvoerende hoof van Cosatu, het Woensdag gesê die ANC-regering het nie werkloosheid, armoede of ongelykheid laat afneem nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "numsa-kongres"
Vavi is die “stem van die werkersklas”
Zwelinzima Vavi, geskorste uitvoerende hoof van die vakbondfederasie Cosatu, word vervolg omdat hy die “stem van die werkersklas is”, het Andrew Chirwa, president van Numsa, Woensdag gesê.