Francois van Coke, Vaughan Gardiner en Jennifer Zamudio en Rudi Claase het nuwe liedjies.
Alles vir die sleutelwoord "Nuwe vrystellings"
Nuwe vrystellings: 3 Augustus 2015
Irene-Louise van Wyk, Jakkie Louw en Dana Winner is van die sangers wat onlangs nuwe musiek vrygestel het.
Nuwe vrystellings: 22 Junie 2015
Bobby van Jaarsveld, Anaïs en Juan Boucher, asook Andries Vermeulen en Steve Hofmeyr het ‘n paar nuwe liedjies waarna jy kan luister.
Nuwe vrystellings: 25 Mei 2015
Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20
Anton Myburgh keer terug met ’n eerste in Afrikaans
Drie jaar nadat Anton Myburgh sy jongste album uitgereik het, is hy terug met ’n nuwe treffer, “Biker Angel”.
Nuwe vrystellings: 27 April 2015
Juba, André Venter, Dewald Wasserfall, Nadine, Bobby van Jaarsveld en Nicholis Louw het almal nuwe liedjies wat onlangs vrygestel is.
Nuwe vrystellings: 20 April 2015
Juanita du Plessis, Leah en Stadsboer het nuwe snitte wat die afgelope week vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.
Nuwe vrystellings: 13 April 2015
Francois van Coke en Karen Zoid, Jak de Priester en Stephan Visagie het nuwe liedjies watter binnekort op die speel- en trefferlyste sal verskyn.