Armand Aucamp vertel hy moes deeglik navorsing doen om die rol van Jan van Riebeeck te kan vertolk.
Alles vir die sleutelwoord "Nuwe vrystellings"
kykNET-kykers kan hierna uitsien
Talle verrassings wag dié Julie op jou.
[Video] ‘Top Gun’ dán op die grootskerm
Paramount Studios, wat die fliekregte van die rolprent besit, het vandeesweek bekend gemaak wanneer dié fliek op die grootskerm te sien sal wees.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 26 Junie 2017
Elvis Blue behou die nommer 1-posisie vir ʼn vierde week met sy nuutste enkelsnit, “Die Brug”.
Juanita du Plessis deel goeie nuus
“Ek is so dankbaar en geseënd.”
Lukrake vrae aan Carina Stander
Die bekroonde Afrikaanse digter, kunstenaar en skrywer, Carina Stander, het onlangs haar jongste boek – ʼn roman – vrygestel. Adéle Changuion het ʼn paar lukrake vrae aan dié skrywer gestel.
[Video] Eerste kykie na ‘Krotoa’
Die amptelike lokprent vir die plaaslike rolprent Krotoa is vandeesweek bekendgestel.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 29 Mei 2017
Joe Foster betree die week se top 20 in nommer 20 met sy liedjie “Ridder”.
[Luister] Die oomblik toe Jacobus Silwer sy ‘wegkruipplek’ ontdek het
“Een oomblik is jy iets, en die volgende is jy iets anders. Dít alles deur ʼn enkele oomblik wat jou inherent as mens verander het. En daar is nie terugdraaikans nie – die see het oor jou spore gespoel; jy is nooit weer dieselfde nie.”
Die Heuwels Fantasties praat oor jongste album
Agter die liedjie “LED liefde” skuil ʼn “diep betekenis”, vertel die groep.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 22 Mei 2017
Die Heuwels Fantasties maak vandeesweek hul toetrede tot die top 20 met hul liedjie, “Gebruik my”.
[Video] ‘Van der Merwe’ se lokprent is hier
Die lokprent vir die splinternuwe Afrikaanse fliek Van der Merwe is Dinsdag amptelik bekend gestel.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 8 Mei 2017
Refentse het die afgelope week drie van die liedjies op sy nuwe album aanlyn bekendgestel en hy maak vandeesweek weer sy toetrede tot die Top 20.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 1 Mei 2017
Jo Black behou die gesogte nommer een posisie met sy liedjie “Bring die hoop weer terug” vir die derde week.
Plaaslike fliek ʼn treffer by internasionale filmfeeste
Die plaaslike rolprent Krotoa is nog nie in Suid-Afrika bekend gestel nie, maar spog reeds met ses amptelike benoemings deur internasionale rolprentfeeste.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 24 April 2017
Jo Black behou die gesogte no. 1-posisie met sy liedjie “Bring die hoop weer terug”.
Die Heuwels se nuwe musiek is ‘Okay’
“Met die skryf en opneem van die liedjies het ons elke liedjie op sy eie meriete aangepak. Elke liedjie is ʼn eiland op sy eie, hoewel die liedjies saam in ʼn album leef,” sê hulle.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 17 April 2017
Jo Black neem die week die gesogte no. 1-posisie in met “Bring die hoop weer terug”.
Niemand onaantasbaar in Steve se ‘Die onaantasbares’
“Die geweld is hard en die bloed vloei. En dan het ek die heerlike voordeel dat ek polities onverskillig kan wees. Sonder politieke korrektheid het ek vier keer soveel karakters om voor die voet af te maai,” vertel Hofmeyr.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 10 April 2017
Pieter Koen maak dié week sy toetrede tot die Top-20 op nommer 20 met sy liedjie “Weerligstraal”.