Die Afrikaanse kletsrymer Jack Parow gaan op 4 November in die musieksentrum TivoliVredenburg in Utrecht, Nederland, sy eie fees hou om die uitreiking van sy vierde vollengte album te vier.
Alles vir die sleutelwoord "Nuwe vrystellings"
‘Van der Merwe’ kry ʼn fliek
“Die onderwerp van Suid-Afrika se gunsteling-grappies kry lewe in dié komedie oor die buiteperd. Hy het ’n geskiedenis en ’n plek in ons harte. Om aan hom lewe te gee, op die grootskerm, is iets wat almal graag wil sien.”
Polisiekar se vollengte-album word realiteit
Die bekroonde rockgroep Fokofpolisiekar gaan vir die eerste keer in 11 jaar ʼn nuwe vollengte-album uitreik.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 3 April 2017
Twee nuwe liedjies pryk vandeesweek op die Maroela Media Afrikaanse Top 20.
[Wen] ‘Grease’-akteurs wil reünie hou
Grease is in 1978 vrygestel en was ʼn internasionale lokettreffer. Dit het sedertdien ikoniese status bereik. Olivia Newton-John het vandeesweek oor ʼn reünie gepraat.
Nuwe Kaleidoskoop-album ná vier jaar
Die akoestiese musiekgroep Kaleidoskoop het onlangs hul splinternuwe album bekend gestel.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Maart 2017
Bouwer Bosch en Elvis Blue maak hulle toetrede tot die Top 20 dié week.
[Video] SA-kinderster spog met internasionale liedjie
Die gewilde jong sanger het ʼn platekontrak geteken saam met ʼn platebaas wat het al gewerk het saam met ander bekende sangers soos Demi Lovato, Miley Cyrus en Kelly Clarkson.
[Wen] Nuwe Kaleidoskoop-album ná vier jaar
Twee lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die bekendstelling van Gunsteling seisoen op 26 Maart wen.
‘Beauty and the beast’ ʼn lokettreffer; dán in SA te sien
Buiten Beauty and the Beast, is Disney ook besig om talle ander klassieke animasie-rolprente nuwe lewe te gee.
[Video] Skreeusnaakse onderonsies in ‘Kampterrein’
Wanneer die Afrikaanse gesin, die Fouchés, by die ATKV-Buffelspoort-vakansieoord opdaag ná ʼn lang jaar, sien hulle die woonwastaanplek waar hulle elke jaar staan, word deur die Khumalo’s beset – en dít sal nie deug nie.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 Maart 2017
Leah, Riana Nel, Martin Bester, Die Heuwels Fantasties en Karlien van Jaarsveld – wie beklee vandeesweek die topposisie?
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Februarie 2017
Steffie le Roux, Riaan Grobler & Rinél Day en die Radio Kalahari Orkes kry plek op vandeesweek se Top 20.
Koos Kombuis wil ‘Afrikaans red’ met jongste album
“Hoekom speel hulle die swakste musiek op die radio? Ek sê niks oor die mense nie; hulle is great en met baie van hulle is ek vriende. Maar die musiek is swak, en ek hoop dié album is nié.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 13 Februarie 2017
Karlien van Jaarsveld se liedjie, “Sing vir liefde”, betree die week se Top 20 in nommer 20. Dit is ook die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes die afgelope week.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 13 Februarie 2017
Die musiekgroep Anders en Hemelbesem se liedjie, “Die tyd is nou”, sluit by vandeesweek se top 20 op nommer 18. Hulle het dié liedjie verlede week op iTunes vrygestel en die musiekvideo daarvan ʼn paar dae vroeër.
Luister: Alda en Muller se ‘koebaaibrief’: Vaarwel, maar nie totsiens
“Jy is weg. Sonder om totsiens te sê, sonder waarskuwing en sonder om vir my te sê jy is lief vir my, het jy vir ʼn laaste keer jou asem uitgeblaas. Nou skryf ek vir jou ʼn koebaaibrief om vir jou alles te vertel wat ek nog wou sê – maar bowenal, om vir jou te sing, want ek gun jou die paradys.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 Februarie 2017
Na vier weke in die eerste plek, maak Jo Black plek vir Riana Nel, met haar liedjie “Jy sal weet”.
Leandie du Randt ondergaan gedaanteverwisseling
Sy is die dogter van ʼn oud-recce – self sonder ʼn enkele bang haar op haar lyf…
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 30 Januarie 2017
Jo Black se liedjie “Skepe” bly vir die vierde week in die nommer 1-posisie.