“Dié lasbrief vir hoogverraad is ’n buitengewoon waardevolle NVI,” sê ’n Suid-Afrikaanse digitale afslaer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "NVI"
Metaheelal: Fantasiefoefie of markplein-goudmyn?
Dis presies die soort virtuele raadsale en kreatiewe woon- en werkruimtes wat jy sal raakloop in Afrika se eerste metaheelal-markplein, Ubuntuland, wat einde Februarie bekend gestel is.
Mandela-kuns vir kubergalery
Vyf kleurvolle waterverfsketse van Robbeneiland en ’n geskrewe nota deur oudpres. Nelson Mandela kom vandeesweek as nieverwisselbare items (NVI’s, ook bekend as NFT’s) in Londen onder die hamer.
Duur prentjies: Waarom miljoene op NVI-kuns bestee?
Dié mark floreer. Die gewildste stukke kan vir etlike miljoene dollar verkoop word, maar ʼn buitestander wonder dalk hoekom iemand enigsins iets hiervoor sal betaal.
Collins se woord van die jaar is…
Collins het sopas hul “Woord van die jaar” vir 2021 aangekondig, en dit is nie ʼn woord nie.
Eerste renosterhoring-NVI op veiling in SA verkoop
ʼn Digitale replika van ʼn renosterhoring is Donderdag in Suid-Afrika verkoop.
Foto nou vir duisende dollar te koop op NVI-veiling
Chloe Clem, nou 10 jaar oud, het in 2013 bekendheid verwerf toe haar ma haar reaksie gedeel het op ʼn Disneyland-verrassing.
Gesin se tuisvideo vir $760 000 op veiling verkoop
Nóg ʼn klassieke stukkie internetkultuur is vir ʼn yslike bedrag verkoop, ʼn tuisvideo van twee boeties.