Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se uitvoerende hoof van menslike hulpbronne, Chris Pholwane, het Dinsdag aan die span wat bewerings van ongerymdhede ondersoek, gesê hy is opdrag gegee om Fidelis Madavo, uitvoerende hoof van genoteerde beleggings, te skors.
Alles vir die sleutelwoord "OBK"
OBK-hoof moet onmiddellik bedank
Dit word onder meer beweer dat hy omkoopgeld aanvaar het om OBK-geld in die mislukte VBS Bank te belê.
Ramaphosa laat ‘onreëlmatighede’ by OBK ondersoek
Die OBK is die grootste beleggingsbestuurder in Afrika en bestuur sowat R2 biljoen se regeringspensioene en ander fondse.
Groot kommer oor die bestuur van pensioenfonds vir staatsamptenare
As die fonds omvangryke skade aangedoen word, sal dit baie groot implikasies van die hele land inhou, en katastrofies vir meeste staatsdienspensionarisse wees. In teenstelling met die valse gerustheid, is daar tans heelwat negatiewe publisiteit oor die fonds in die media.
Klasaksiegeding teen Steinhoff en Tongaat Hulett se vergoedingsbeleid verwerp
Die meubel- en klerekleinhandelaar Steinhoff is midde-in ’n klasaksie-regsgeding wat in die Suid-Gautengse hooggeregshof aanhangig gemaak is.
Forensiese ondersoeke teen OBK verwelkom
Ontleders sê die ondersoek is noodsaaklik omdat staatsdienswerkers se geld betrokke is. En dat wanbestuur ’n invloed op hul pensioenuitbetalings kan hê.
Pensioentrekkers vuisvoos vir skande op skande by VBS
“Pensioentrekkers en werkers is al te vuisvoos van skande op skande. Hulle het al gewoond geword daaraan dat daar roekeloos met hul pensioengeld omgegaan word en dat niks daaraan gedoen word nie.”