Die polisie in die Wes-Kaap het bykomende hulpbronne in Ocean View ontplooi ná sporadiese skietvoorvalle, voorvalle van openbare geweld, aanvalle en opsetlike saakbeskadiging wat verbind word met bendebedrywighede in die gebied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ocean View"
Ocean View: Vier huise brand; twee vas oor moord
Twee mans, onderskeidelik 19 en 27 jaar oud, is in hegtenis geneem ná ʼn sewejarige meisie en 31-jarige man in die kruisvuur van bendes gesterf het.
7-jarige sterf in bendekruisvuur
Die polisie het met hul aankoms ’n ernstig gewonde kind aangetref.
Kinders skuil in biblioteek tydens protesoptrede
“Ons kan nie verstaan waar die polisiebeamptes is wat veronderstel is om hul werk te doen nie.”
7 moorde in 14 dae in Kaapstad-woonbuurt
Altesaam sewe mense is sedert die begin van Desember in ʼn klein Kaapstadse woonbuurt vermoor.