Die slagoffers is in 2017 koelbloedig vermoor. Die man se medebeskuldigdes is intussen almal oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ogies"
Minister sê oor probleme met myn by Ogies
Die minister van minerale hulpbronne, Gwede Mantashe, het besonderhede bekend gemaak oor wat die regering beplan om te doen oor die probleme wat die Goedgevonden-steenkoolmyn vir inwoners van Ogies veroorsaak.
Ses mense in Ogies doodgeskiet
Die polisie van Ogies in Mpumalanga het ʼn soektog van stapel gestuur na vier verdagtes wat vandeesweek ses mense koelbloedig vermoor het.
Twee kinders sterf in botsing
Twee seuntjies, vermoedelik twee en drie jaar oud, is dood in ʼn botsing tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor op die N12 net voor Ogies.
Polisiebeampte in kritieke toestand langs pad gevind
Die polisie ondersoek ʼn raaiselagtige voorval nadat ʼn vrouepolisiekonstabel in ʼn kritieke toestand langs ʼn pad in Ogies, Mpumalanga, gevind is.
Drie vrygelaat na Mpuma-transitorooftog
Drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn transitorooftog in Ogies, Mpumalanga, is vrygelaat.
Boer se koeie in die veld geslag
Niel Bierman, ʼn boer van Ogies in Mpumalanga, het gesê hy is baie hartseer oor sewe van sy koeie wat deur veediewe geslag en hul ingewande in die veld gelaat is.
15 mense sterf in gru-ongeluk; paramedici kry traumaberading
Familielede moes Saterdag 15 mense se liggame uitken wat in ʼn ongeluk in Mpumalanga omgekom het.