Altesaam 55 werknemers van Old Mutual is die afgelope 18 maande oorlede weens Covid-19.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Old Mutual"
Hooggeregshof beslis ten gunste van Old Mutual oor Moyo
Old Mutual het Dinsdag gesê die Johannesburgse hooggeregshof het volstaan met sy uitspraak in Julie verlede jaar ná appèl aangeteken is om die afgedankte uitvoerende hoof, Peter Moyo, weer aan te stel.
LUR veroordeel Old Mutual oor lyksak-voorval
Nonhlanhla Khoza, LUR vir maatskaplike ontwikkeling in KwaZulu-Natal, het haar afgryse uitgespreek ná ʼn versekeraar glo geweier het om te betaal vir ʼn begrafnisdiens.
Old Mutual verbied afgedankte Moyo om terug te keer
Old Mutual het Maandag weer sy afgedankte uitvoerende hoof, Peter Moyo, verbied om terug te keer werk toe.
Old Mutual se uitvoerende hoof weer afgedank
Old Mutual het Donderdag gesê hy het sy uitvoerende hoof, Peter Moyo, weer afgedank terwyl die finansiëledienstemaatskappy poog om ʼn hofuitspraak tersyde te laat stel wat sy oorspronklike afdanking ongeldig verklaar het.
Old Mutual gaan Moyo se heraanstelling teenstaan
Moyo het sedertdien sy skorsing by die howe aangeklop in ʼn poging om heraangestel te word en skadevergoeding te eis.
Old Mutual skors hoof
Die maatskappy het verskeie vergaderings met Moyo gehad en tot die slotsom gekom dat daar ʼn wesenlike “vertrouensbreuk” tussen hom en die raad ontstaan het.
FNB help FirstRand om stewige vertoning te lewer
FNB, die kleinhandelbank in die FirstRand Group, het ’n stewige vertoning gelewer om die groep te help om kop bo water te hou.
Old Mutual verdeel in vier dele
Old Mutual het bevestig die onderneming gaan teen die einde van 2018 in vier dele verdeel.
Nog geen besluit oor Old Mutual-verdeling
Old Mutual het Maandag gesê die maatskappy het nog nie ʼn besluit geneem oor die strategiese hersiening van sy bedrywighede dat hy van voorneme is om sy multimiljard rand se onderneming in vier dele te verdeel nie.
Nkoka, Podnebesnova wen Twee Oseane
Lebenya Nkoka van Lesotho het Saterdag sy eerste oorwinning in die Old Mutual Twee Oseane ultramarathon in Kaapstad behaal.
Groot geld op die spel in Twee Oseane-marathon
Daar is vanjaar groot geld op die spel vir die man of vrou wat die huidige rekords vir die Old Mutual Twee Oseane 56km-ultramarathon kan verbeter. Die rekords is onderskeidelik in 1988 en 1989 opgestel.