’n Werknemer van die Inverdoorn- private wildreservaat in die Wes-Kaap is op Werkersdag by die reservaat dood ná ’n voorval met ’n olifant.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "olifant"
Video: Olifantkoei vertrap krokodil om kalf te beskerm
In een stadium probeer die olifant selfs om die krokodil aan die stert rond te swaai.
Groot reis vir Pakistanse olifant danksy Cher-veldtog
Ná jare se openbare uitroepe en ʼn veldtog deur die Amerikaanse popster Cher sal “die wêreld se eensaamste olifant” Sondag ʼn yslike reis van Pakistan na ʼn reservaat in Kambodja aanpak.
Olifante vertrap KZN-man
Twee olifantbulle het omgedraai en die groep mense agternagesit.
Olifant kry huis in Swakopmund
Die ministerie het aanvanklik probeer om hom na die Omaruru-rivier terug te lok.
Foto’s: Olifant kry kusdorp in rep en roer
Inwoners van Swakopmund is Dinsdagoggend die skrik op die lyf gejaag toe ’n enkele olifantbul naby die dorp gewaar is.
Voortrekker: probleem-olifant of slagoffer?
Die stof het nog nie gaan lê oor ʼn “rondloperolifant” genaamd Voortrekker wat in my geboorteland Namibië geskiet is nie, skryf Pierre Massyn. Hy het die saak onder die loep geneem.
Bekende Namib-olifant doodgeskiet
“Dit was beter vir ons om dit só te doen.”
Video: Konfrontasie met bronstige olifantbul dryf dogter tot gebed
Die selfoonvideo van dié angswekkende konfrontasie het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei en is reeds bykans 500 000 keer gekyk en meer as 15 000 keer op Facebook gedeel.
Wildbewaarder red joernaliste van grootpoot
Die wildbewaarder word glo beskou as ʼn wafferse dierefluisteraar.
Soveel renosters in 2018 gestroop
In 2018 is die meeste renosters steeds in die Krugerwildtuin gestroop, terwyl daar ook een renoster in die Marakhele Nasionale Park gestroop is.
Olifantbul trap veldwagter dood
“Hy sou nie wou gehad het dat die olifant doodgemaak moes word nie.”
Olifant trap toeris dood
Die toeris het uit die voertuig geklim om ’n foto van naby te neem toe die dier storm.
‘Lammie kan nie nou geskuif word’
“Lammie is beslis in ʼn roufase en dit gaan eintlik tans nie so goed met haar nie.”
Betogers dring aan Lammie moet vrygelaat word
Dieretuinpersoneel het die dag voor Kinkel se dood gesien hoe Lammie probeer om Kinkel op te help en het bevestig dat Lammie baie swaar kry ná haar maat se dood.
Johannesburg se geliefde grootpoot sterf
Kinkel het saam met ’n 39-jarige olifantkoei, Lammie, gebly en dieretuinpersoneel het Maandag gesien hoe Lammie probeer om Kinkel op te help. Sy was vermoedelik toe reeds bewus daarvan dat iets verkeerd was.
Video: Noue ontkoming toe olifant op boot afstorm
“Ons gids se woorde: ‘Whatever happens, stay on the boat,’ klink dalk vanselfsprekend, maar dis nogal moeilik om stil te sit as ’n olifanttand 50 cm van jou af is.”
‘Wonderwerk’ dat man (21) leef ná olifant hom gaffel
“Die dokter het gesê dis ʼn wonderwerk dat sy nek en slagare nie ook af is nie.”
Afrikaanse duo wys hul passie in nuwe video
“Hulle wys dit deur die ongelooflike werk wat hulle binne die privaat sektor doen om renosterbewaring te verseker.”
Jagter deur olifant vertrap
Die olifant het glo skielik op die man afgepyl.