“My grootste hoop is dat sy uit die swembad klim met net die grootste geluk in haar hart,” vertel Ruan Ras, Tatjana Schoenmaker se kêrel, aan Maroela Media.
Alles vir die sleutelwoord "Olimpiese Spele 2020"
Foto’s: SA’ners in aksie by Spele
Die Olimpiese Spele in Tokio is al ses dae oud en Suid-Afrika het tot dusver twee silwer medaljes ingeoes. Anton Geyser en Kie. is daar om die aksie vas te vang.
Kaylene en Tatjana: Vuur in die water
“Toe ek vir Kaylene sien, was die grootste glimlag ooit op haar gesig.”
SA hokkiespan maak geskiedenis teen Duitsland
“Dit was ’n ongelooflike wedstryd en ons het geglo dat ons dit kan doen.”
Twee SA vroue hou medalje-hoop lewendig
Twee Suid-Afrikaanse vroueswemmers het hul plekke bespreek in Vrydag se 200 m-borsslageindronde by die Olimpiese Spele in Tokio.
Só vaar SA’ners by Olimpiese Spele
’n Samevatting van die Suid-Afrikaners se vertoning op die vyfde dag van die Olimpiese Spele in Tokio.
Tatjana laat nóg ’n Olimpiese rekord spat!
Kaylene Corbett wen ook haar uitdunronde om die vierde vinnigste kwalifiserende tyd saam met haar na die halfeindstryd te neem.
Novak se Tokio-toertjies; Daniil se humiditeit-stryd
“Ek sal die wedstryd kan voltooi, maar ek kan ook doodgaan. As dit sou gebeur, sal jy verantwoordelik wees daarvoor?”
Nel wil seepglad oor Olimpiese hekkie seil
“Ek sal mal wees daaroor as dit by die Olimpiese Spele kan gebeur, maar met sport is daar geen sekerhede nie. Al wat ek kan waarborg, is dat ek met elke wedloop my heel beste sal lewer.”
Hongaar speel maklik met Chad-aanslag klaar
“Ek het werklik goed in die water gevoel en in ’n stadium het ek selfs gedink ek kan wen, maar oor die laaste 50 m wou my bene net nie saamspeel nie.”
Só vaar SA’ners by Olimpiese Spele
’n Samevatting van die Suid-Afrikaners se vertoning op die vierde dag van die Olimpiese Spele in Tokio.
Begeesterde Argentyne klink Blitsbokke se doppie
Die Suid-Afrikaners se medaljekanse is daarmee heen nadat Argentinië (met hoofsaaklik ses spelers op die veld) hulle in die kwarteindstryd uitgeskakel het.
Bianca se branderplank klief deur medaljewaters
Op ’n grys en onplesierige dag in Japan het die 27-jarige Kapenaar vir nog ’n reënboogvertoning gesorg toe sy Suid-Afrika se tweede silwer medalje van die Spele ingeoes het.
Argentyne wag nou vir Blitsbokke in kwarteindstryd
Die onoorwonne Suid-Afrikaners het vanoggend die VSA geklop om as wenners van Groep C uit die stryd te tree.
Chad deur na eindronde
Chad le Clos het Dinsdag sy halfeindronde in die 200 m-vlinderslag by die Olimpiese Spele gewen om na die eindronde deur te dring.
Só vaar SA’ners by Olimpiese Spele
’n Samevatting van die Suid-Afrikaners se vertoning op die derde dag van die Olimpiese Spele in Tokio.
Twee in ’n ry vir Blitsbokke by Spele
Oudergewoonte het die veel kleiner Suid-Afrikaners vir niemand op die veld teruggestaan nie.
SA’ner sorg vir opskudding in Olimpiese branderplankry-kompetisie
“Ek het niks gehad om te verloor nie, so daar was absoluut geen druk nie.”
Goud wink vir blitsige Tatjana
In vandag se aksie het die Suid-Afrikaner weer eens water in die oë van die verdedigende Olimpiese kampioen, Lily King, geskop.
Olimpiese Spele: Manshokkiespan verbrou voorsprong
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het ʼn voorsprong van 3-0 teen Nederland opgebou voordat die Europese kampioene teruggeveg het.