Daar was uiteindelik rede vir opwinding in die Suid-Afrikaanse Olimpiese span.
Alles vir die sleutelwoord "Olimpiese Spele 2020"
Olimpiese Spele: Sokkerspan verbrou kanse
In die tweede helfte het dit egter doele gereën met Suid-Afrika wat drie keer voorgeloop het.
Olimpiese Spele: Moolman eindig 13de, Rahm onttrek ook
Suid-Afrika se Ashleigh Moolman-Pasio het in die dertiende plek klaargemaak in die vroue-padwedren.
Olimpiese Spele: Blitsbokke slaggereed ondanks terugslae
“As alles wat tot dusver met die groep gebeur het nie hulle vasberadenheid en broederskap kon breek nie, kan niks dit regkry nie.”
Olimpiese Spele: Barty, Murray uit enkelspel
Die tennistoernooi by die Olimpiese Spele het reeds twee groot name wat uitgeval het.
Olimpiese Spele: SA roeiers stel teleur
Dit sal die eerste keer sedert 2008 wees dat die roeiers nie ʼn medalje wen nie. Intussen is dit ook die eerste keer dat skaatsplankry by die Olimpiese Spele plaasvind.
Suid-Korea-TV in die sop oor Olimpiese uitsending
ʼn Groot uitsaaier in Suid-Korea moes Saterdag om verskoning vra ná aanstootlike foto’s en onderskrifte gebruik is om deelnemende lande tydens openingseremonie van die Olimpiese Spele in Tokio te beskryf.
Olimpiese Spele: Wankelrige begin vir SA op Spele
Die eerste amptelike dag van die Olimpiese Spele het Saterdag in Tokio op ʼn teleurstellende noot vir Suid-Afrika begin.
Foto’s: Só open Olimpiese Spele
Die openingseremonie van die Tokio Olimpiese Spele het Vrydag in ʼn byna leë stadion plaasgevind ná die Spele vir ʼn jaar lank uitgestel is weens die Covid-19-pandemie.
Terugflitsvideo: Bolt se Olimpiese heldedade
Met die openingseremonie om die draai, is daar iets wat die Olimpiese adrenalien sterker deur die are laat bruis as een van Usain Bolt se 100 m-items?
Nóg ʼn Olimpiese grootkop gepos oor Jode-grap
Eerste minister Yoshihide Suga het die inhoud van die dekade oue komedieskets “verregaande” en “heeltemal onaanvaarbaar” genoem.
Nederland looi Zambië; verbeter Olimpiese rekord
Die spelers in oranje se tien doele is die meeste wat deur ’n span in een wedstryd aangeteken is.
Spele nie altyd musiek in Bach se ore
Thomas Bach sê die komende Olimpiese skouspel het vir “slapelose nagte” gesorg, maar om die Spele te kanselleer was nooit ’n oorweging nie.
Trekpas vir Spele-komponis wat gestremdes afknou
Die kreatiewe regisseur vir die opening- en afsluitingseremonie, Hiroshi Sakaki, het in Maart ook gekies om te bedank nadat hy voorgestel het dat ʼn mollige vrouekomediant in die gedaante van ʼn vark haar opwagting moet maak.
Verskeie Olimpiese atlete positief vir virus
In Brittanje, waar die grootste gedeelte van die volwasse bevolking reeds albei inentings ontvang het, berei die regering intussen voor om talle beperkings te verslap.
Toeskouers taboe by Olimpiese Spele
“Dié verbod is die enige uitweg om die verspreiding van die virus hok te slaan.”
Vermeende sekspes-afrigter glo op pad na Olimpiese Spele
Een van die afrigters teen wie aanklagte van seksuele mishandeling aanhangig gemaak is, gaan glo atlete na die Olimpiese Spele vergesel.
Olimpiese Spele: Slegs 10 000, sê Japan
Die plan sal na verwagting later amptelik bevestig word.
Spele gaan voort, mits …
Intussen het Suid-Afrika se Caster Semenya nog tot 29 Junie kans om vir die 5 000 m by die Tokio-skouspel te kwalifiseer nadat sy weer nie die Olimpiese kwalifiserende tyd in dié item gehardloop het nie.
Olimpiese Spele: Talle stede sê ‘nee dankie’
Honderde dorpe en stede in Japan is gedwing om weer te dink oor planne om Olimpiese spanne te huisves.