“Die plek het soos ʼn abattoir gelyk. Oral waar jy gekyk het, het renosters dood gelê.”
Alles vir die sleutelwoord "omgewing"
Insekkompas, rankplant wat brande bestry: natuur dryf innovasie
Selfs terwyl mensgemaakte klimaatsverandering die omgewing bedreig, hou die natuur aan om tegnologiese vooruitgang te dryf. Elke deel van ʼn dier of plant vervul ʼn bepaalde doelwit en navorsers gebruik dit as inspirasie vir tegnologiese vernuwing.
Grootse pogings om diere ná Simonstad-brand te help
Ondanks die hartverskeurende tonele wat inspekteurs op soveel plekke begroet het, het verskeie van die beseerde diere wat die afgelope paar dae gered is, dit wel oorleef.
Organisasie neem bedreigde Afrika-pikkies onder vlerk
“In ʼn perfekte wêreld sou ʼn mens kon redeneer dat dit ʼn natuurlike proses van seleksie is, maar dan, in ʼn perfekte wêreld, sou mense nie miljoene pikkewyneiers verwyder het om as ʼn lekkerny te geniet nie en tonne guano sou nie van die pikkewyneilande afgeskraap word nie.”
Seismiese opnames verjaag dalk haaie aan SA kus
“ʼn Ontsagwekkende bedreiging in die vorm van seismiese opnames staar die natuurlike balans van seelewe in die gesig.”
Genade vir kleinboere ná verwoestende oorstromings
ʼn Klein genade in die vorm van ʼn mark vir organiese produkte in Kaapstad het die afgelope naweek talle kleinboere in staat gestel om die oorblyfsels van hul oeste wat tydens oorstromings verwoes is, te verkoop.
100 olifante vrek in Zimbabwe
Die Internasionale Fonds vir Dierewelsyn (IFAW) sê watergate het in die Hwange- nasionale park opgedroog en talle vrektes veroorsaak.
Soeke na gas, olie begin gou aan kus
Groot ongelukkigheid heers oor twee organisasies wat die afgelope maande die groen lig gekry het om seismiese aktiwiteite aan die Suid-Afrikaanse kus uit te voer.
Kommer oor bouwerk wat brulpaddas by Heidelberg kan bedreig
Die merkwaardige brulpadda-spesie wat diep onder die grond woon en slegs in die reënseisoen na die oppervlak beweeg, “is een van Heidelberg se mees besondere toeriste-aantreklikhede”.
Groot vonds toe Kaapse polisie toeslaan op winkel met ‘tradisionele medisyne’
Wetstoepassers het op 29 sakke boombas, ʼn olifantpoot, jakkalsvelle en ʼn ottervel beslaggelê.
VSA beloof meer klimaathulp vir SA
“Ons moet meer doen om die klimaatskrisis te pak – en ons doen.”
SA se watersituasie ‘misdaad teen die mensdom’
Die jongste blou- en groendruppelverslag het die meeste politieke partye se grootste vrees bevestig – ʼn waterkrisis is op hande en die regering is daarvoor te blameer.
Kaapse patrolleerder verorber onkruid
Volgens Kaapstad se burgemeester gaan die nuwe onkruidstroper ʼn groot rol speel om mettertyd die waterkwaliteit in die Zandvlei-vleiland te verbeter.
Groter waterprobleme SA se voorland
Die departement van water en sanitasie (DWS) se jongste blou- en groendruppelverslag wys dat Suid-Afrika op ʼn ernstige waterkrisis afstuur.
Tronkstraf vir twee wat bedreigde plante onwettig smous
Twee mans van die Noord-Kaap, wat op heterdaad betrap is toe hulle skaars soorte vetplante verkoop het, is agt jaar tronkstraf opgelê.
Twee nuwe spesies bosveldaronskelke in SA ontdek
Die ontdekking van dié twee nuwe spesies is veral merkwaardig omdat daar tot nou nog net een bosveldaronskelk (Stylochaeton natalense) in Suid-Afrika bekend was.
Duisende strikke by Krugerwildtuin verwyder
“In die afgelope jaar alleen het 414 diere van die Krugerwildtuin slagoffers van strikke geword, meer as dubbel die getal van verlede jaar toe 175 diere weens strikke gevrek het,” sê Phaahla.
Jong eko-kampioen wil kosbare seevoëls red
Vanjaar voeg Romario Valentine weer daad by woord met ʼn spesiale Kersprojek waar hy alles in die stryd werp om die voëllewe van Marion-eiland te help bewaar.
Groot ingryping om Molopo-reservaat se diere te red
Boere ry nou water met hul voertuie vir die diere aan terwyl daar ook met die departement van parke en toerisme in Noordwes oor volhoubare planne vir die toekoms onderhandel word.
2023 dalk die warmste jaar nóg
Die VN se Wêreld‑ Meteorologiese Organisasie (WMO) sê 2023 het reeds verskeie weerrekords laat spat en ʼn “spoor van verwoesting en wanhoop” agtergelaat.