Die 1 525 leerders van Curro wat in 2020 die matriekeindeksamen afgelê het, het daarin geslaag om ʼn buitengewone slaagsyfer van 99,5% te behaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Onafhanklike Eksamenraad"
Aanlyn skool se toppresteerders skitter met goeie uitslae
“Dit is ʼn bewys van die moed en vasberadenheid van die klas van 2020. Ons is baie trots op al ons gr. 12-leerders wat verlede jaar met ongekende omstandighede te doen gehad.”
‘Welgedaan’ aan IEB-matrieks
Daar is boonop ʼn verwagting dat die slaagsyfer vir openbare skole vanjaar hoër gaan wees as vorige jare.