ʼn Polisiebeampte van Bellville in Kaapstad wat daarvan verdink word dat hy twee 14-jarige seuns verkrag het, het Vrydag in die Blue Downs-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat"
Polisieman verkrag glo seuns; probeer selfmoord pleeg
‘n Polisiebeampte van die Bellville-polisiestasie in Kaapstad is in hegtenis geneem nadat hy glo twee 14-jarige seuns verkrag het.
Konstabel in hof na hy glo man doodskiet
ʼn Polisiekonstabel wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn man doodgeskiet het, is Woensdag in die Mitchells Plain-landdroshof op borgtog vrygelaat.
Polisieman hang hom na hy glo verkrag
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) stel ondersoek in nadat ʼn polisiebeampte in aanhouding selfmoord gepleeg het.