Meer as ʼn halfmiljoen kiesers het vir die heel eerste keer geregistreer; dit is amper 20% van alle registrasiebedrywighede die afgelope naweek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Onafhanklike Verkiesingskommissie"
‘Dis jou demokrasie’; OVK reg vir naderende stemdag
Daar word nog gewag op ’n amptelike stemdatum, maar die Onafhanklike Verkiesingskomitee sê hy is gereed vir dié belangrike verkiesing.
Dlamini-Zuma sê oor verkiesingsdatum
Dlamini-Zuma moet vandeesweek ʼn datum vir die verkiesing in die Staatskoerant afkondig sodat die OVK die hof kan nader.
OVK wil verkiesings uitstel
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het besluit om die verkiesingshof te nader vir die uitstel van die munisipale tussenverkiesings.
Onafhanklike kandidate mág aan verkiesing deelneem – hof
Die konstitusionele hof het bevind dat die Kieswet ongrondwetlik is.
Laaste voorleggings oor partyfinansiering afgehandel
Tlakula het uitgewys dat die wetgewing nie kan bots met die bepalings van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) nie.
Laaste kiesersregistrasiedatum voor 2019-verkiesing bekend
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die laaste datums vir kiesersregistrasie voor aanstaande jaar se algemene verkiesing aangekondig.
ANC ‘aanvaar’ hofuitspraak oor tussenverkiesings
Die ANC in Noordwes het gesê hy aanvaar die konstitusionele hof se uitspraak dat die tussenverkiesings in Tlokwe nie vry en regverdig was nie en om dié rede tersyde gestel is.
Zuma oorweeg Tlakula se versoek vir spesiale verlof
President Jacob Zuma oorweeg Pansy Tlakula, beleërde voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), se versoek vir spesiale verlof.
Verkiesingshof genader oor Tlakula
Opposisiepartye het ʼn dringende aansoek by die Verkiesingshof ingedien en eis dat Pansy Tlakula, beleërde voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), moet bedank.